Kunsmuseum vier verjaarsdag
Die 21ste verjaarsdag van die Eben Dönges Sentrum en Sasol Kunsmuseum en die opening van die oorsigtentoonstelling ALTYD LIG: Maggie Laubser (1886 -1973) deur prof Muller Ballot, gaskurator, sal in Oktober gevier word. Datum: Woensdag 3 Oktober 2012 Tyd: 18:30 Plek: Sasol Kunsmuseum, Ryneveldstraat 52, Stellenbosch RSVP na 021 8083691/5 vóór 26 September 2012 Die [...]
Lees meer
September 19, 2012 