Etiketargiewe Natuurwetenskappe

Jong wetenskaplikes stal weer uit in Stellenbosch

Ongeveer 400 leerders van die Boland, Overberg, Weskus, Suid-Kaap en Kaapstad se noordelike voorstede sal op 23 en 24 Augustus hul vindingryke wetenskapsprojekte uitstal by die jaarlikse Stellenbosch-streeksbyeenkoms van die Eskom Ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Die byeenkoms word gereƫl deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Instituut vir Wiskunde en Wetenskap Onderrig (IWWOUS) in die Fakulteit [...]

Lees meer