Etiketargiewe SKA
adrian tiplady

Wêreld se grootste radioteleskoopprojek het oog op ooptoegangplatforms

Die deel van kennis deur ooptoegangplatforms kan ’n bydrae lewer tot die bou van die Square Kilometer Array-projek (SKA) in Afrika en Australië en om samewerking te bewerkstelling tussen deelnemende wetenskaplikes van oor die wêreld. Dr Adrian Tiplady, terreinbodbestuurder van die SKA-projek in Suid-Afrika, meen dit behoort mooi in te pas by die vryelugruimbeleid wat [...]

Lees meer
MeerKAT night

SKA sal help om die Afrika-breinkwyn om te keer, sê rektor in Australië

Die feit dat die grootste deel van die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop in Afrika gebou gaan word, sal help om dié vasteland se breinkwyn om te keer. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vanoggend (12 Junie 2012) aan afgevaardigdes by ’n internasionale akademiese konferensie in Australië gesê. “Suid-Afrika [...]

Lees meer
MeerKAT night

SKA sal toekomstige generasie Afrika-wetenskaplikes inspireer

Die SKA-projek sal die openbare verbeelding op ongekende wyse aangryp en ’n toekomstige generasie wetenskaplikes en ingenieurs van die streek inspireer. Dít was die reaksie van prof Doug Rawlings, die Universiteit Stellenbosch (US) se Waarnemende Viserektor (Navorsing), op die onlangse aankondiging oor die vierkantekilometer-reeksteleskoop, oftewel die Square Kilometre Array  (SKA). “Die feit dat die SKA [...]

Lees meer