Etiketargiewe Sosiale Uur
IMG_1680 edited

Navorsingsmeent bied suksesvolle geselligheid aan

ʼn Geselligheid vir M- en D-studente en navorsers is Vrydag (23 September 2011) die eerste keer in die JS Gericke-biblioteek se Navorsingsmeent gehou. “Ons wil diskoers en debat stimuleer, maar in ontspanne luim. Ons hoop mense leer mekaar beter ken en praat lekker oor hul werk, en dat dié wisselwerking tot innoverende navorsingskonsepte en -idees sal [...]

Lees meer