Etiketargiewe Square Kilometre Array (SKA)
IMG_1259

Matiestudente gesels oor werk by jaarlikse SKA konferensie

Studente van die Universiteit Stellenbosch wie se studies in ingenieurswese en fisika ondersteun word danksy die Suid-Afrikaanse Square Kilometer Array (SKA) Projek, is onder diegene wat hierdie week hul navorsingswerk met hul eweknieë en akademici deel tydens die 7de SKA Afrika Konferensie vir Nagraadse Beurshouers. Dit word hierdie week by die Wallenberg Sentrum op die [...]

Lees meer

Openbare lesing: SKA (Square Kilometer Array)

 U word hiermee vriendelik uitgenooi na ‘n openbare praatjie oor die SKA (Square Kilometer Array) en hoe dit sal bydra tot ons kennis en verstaan van die buitenste ruim. Die praatjie word aangebied deur Sarah Wild, ’n bekroonde wetenskapskrywer en tans die wetenskap- en tegnologieredakteur by Business Day, en sal gebaseer word op haar boek: “Searching [...]

Lees meer
Final SKA LOGO 2010 Paths

2013 SKA Beursaansoeke tans oop: PhD en MSc-beurse

Die Suid-Afrikaanse Square Kilometre Array (SKA SA) Nagraadse Beursprogram ondersteun studente wat nagraadse navorsing wil voortsit in radio-astronomie of in velde van ingenieurswese wat verband hou met radio-teleskoop. Interne sluitingsdatum vir aansoeke:  10 September 2012 Lees die inligtingdokument oor die SKA-beurse hier. Vir meer inligting, kontak Rozelle Petersen by die Nagraadse en Internasionale Kantoor: rnp@sun.ac.za of [...]

Lees meer
MeerKAT night

SKA sal help om die Afrika-breinkwyn om te keer, sê rektor in Australië

Die feit dat die grootste deel van die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop in Afrika gebou gaan word, sal help om dié vasteland se breinkwyn om te keer. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vanoggend (12 Junie 2012) aan afgevaardigdes by ’n internasionale akademiese konferensie in Australië gesê. “Suid-Afrika [...]

Lees meer