Etiketargiewe Stellenbosch International Chamber Music Festival

Top plaaslike kunstenaars by Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees

Vanjaar kan die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees wat op 6 Julie afskop spog met ‘n indrukwekkende aantal internasionale kunstenaars. Altesaam 26 kunstenaars neem aan die fees deel en 16 is inderdaad soliste, kamermusici en onderwysers uit Europa, Brittanje en die VSA. Die ander 10 kunstenaars tel egter onder Suid-Afrika se voorste musici. “Ons behoort trots te [...]

Lees meer
Casper de Vries

Kamermusiekfees bied nege Suid-Afrikaanse premières aan

Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees word hierdie jaar van 8 tot 17 Julie by die Musiek Departement aan die Universiteit Stellenbosch gehou. Die fakulteitskonserte wat in die aande aangebied word, is reeds sinoniem met uitstekende uitvoerings en vernuwende programmering. “Ons Artistieke Direkteur, Nina Schumann, versamel voorstelle van al die dosente vir die samestelling van die mees [...]

Lees meer
mate bekavac1

Kamermusiekfees gereed om gehore te betower

Die 2011 Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees strek vanaf 8 tot 17 Julie. Daar is daaglikse aanbiedings van twee studentekonserte, openbare meesterklasse en die “In gesprek met”-lesingreeks, benewens die populêre personeel-kamermusiekkonserte elke aand vanaf 8 tot en met 14 Julie. Soos nou al ‘n tradisie geword het, behels die laaste drie aande van die fees optredes deur [...]

Lees meer
Daniel_Rowland

Kamermusiekfees kunstenaars op CD

Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind hierdie jaar vanaf 8 tot 17 Julie plaas. Benewens ‘n vol daaglikse program, is dit die aande se fakulteitskonserte wat plaaslike konsertgangers entoesiasties stem. Dié unieke konsert ervaring bied kombinasies van Suid-Afrika se beste klassieke musici met groeperinge van internasionaal-gevestigde of opkomende kunstenaars, in geskakeerde programme wat van die standaard [...]

Lees meer