Etiketargiewe Stellenbosch University
Lize Mills

Staatsingryping nodig om kinders teen ‘gemorskos’ te beskerm

Die regering moet tussenbeide tree en ingryp wanneer die gesondheid van kinders bedreig word deur negatiewe leefstylinvloede, skryf Lize Mills, senior lektor in die Departement Privaatreg aan die Universiteit Stellenbosch (US), onlangs in die Cape Times (6 Junie 2012). In haar artikel wys sy uit dat meer as 42 miljoen kinders onder die ouderdom van [...]

Lees meer
MeerKAT night

SKA sal help om die Afrika-breinkwyn om te keer, sê rektor in Australië

Die feit dat die grootste deel van die Square Kilometre Array (SKA)-radioteleskoop in Afrika gebou gaan word, sal help om dié vasteland se breinkwyn om te keer. Só het prof Russel Botman, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vanoggend (12 Junie 2012) aan afgevaardigdes by ’n internasionale akademiese konferensie in Australië gesê. “Suid-Afrika [...]

Lees meer
14. Saint – myself (2010), (culmination of fasting and silence performance, refrain – refrain), Raw photo credit – Johan van der Merwe, Light jet print on metallic paper mounted on diasec, 500 x 6

Visuele kunsstudent verwerf studiebeurs van Skye-stigting

Abri de Swardt, wat verlede jaar die Rektorstoekenning vir Uitnemende Prestasie in die Kunste en Sosiale Wetenskappe verwerf het, is pas in kennis gestel dat hy ook die Skye-stigting Studiebeurs ontvang het. Die beurs dek al De Swardt se studie- en lewenskoste terwyl hy werk aan sy MSK in die visuele kunste by Goldsmiths, Universiteit [...]

Lees meer

Kuur opgesluit in gene

Prof Jonathan Carr, hoof van die Afdeling Neurologie aan Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Mail & Guardian dat die kuur vir Parkinson se siekte ‘n medisyne gaan wees wat waarskynlik ontwikkel gaan word danksy nuwe genetiese ontdekkings. Klik hier om die artikel te lees, of besoek http://mg.co.za/article/2012-05-18-secret-is-in-the-genes/  

Lees meer
Ludolph Botha

Universiteite moet eerstegeslagstudente bystaan

Dr Ludolph Botha, Senior Direkteur: Studente- en Akademiese Steun aan die Universiteit Stellenbosch, skryf in die Sunday Independent dat meer eerstegeslagstudente nou aan ons universiteite ingeskryf is as nie-eerstegeslagstudente. Hy voer aan dat universiteite ʼn belangrike rol te speel het om hulle by te staan in hul strewe na akademiese sukses. Klik hier om sy [...]

Lees meer
ENOS LEKALA-EDIT_Justin

Presteerder van Limpopo onder top Stellenbosse studente

Enos Lekala se doelwit as eerstejaarstudent was om die mense wat glo studente in die Verlengde Graadprogram presteer onder gemiddeld, verkeerd te bewys. Dié tweedejaarstudent in Sosiale Dinamika was so vasberade om in sy doelwit te slaag, dat hy besonder hard gewerk het. Dit het vrugte afgewerp en hy het pas gehoor hy is onder [...]

Lees meer
Buya Skoleteaterfees laat die kollig op verborge talent val

Buya Skoleteaterfees laat die kollig op verborge talent val

Verborge Teater. Dit is hoe Johan Esterhuizen van die Departement Drama aan die Universiteit Stellenbosch (US) verwys na wat landwyd aan die gebeur is met teaterproduksies op skoolvlak. Die jaarlikse Buya Skoleteaterfees bring hierdie soort teater uit die skaduwees. Vir een week per jaar kry skole van die groter Khayelitsha-, Strand- en Bolandgebiede die geleentheid [...]

Lees meer

Vier navorsers by US wen gesogte navorsingsbeurse

Vier navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) was wenners van ‘n onlangse navorsingsbeurskompetisie deur die Raad vir Navorsing in Sosiale Wetenskappe (SSRC) gebaseer in Brooklyn, Nuwe York. Slegs nege navorsingsbeurse is aan doktorale studente aan Suid-Afrikaanse universiteite toegeken, en die US het meer plekke ingepalm as Wits (twee toekennings), die Universiteit van Wes-Kaapland (twee) en [...]

Lees meer
Koor 75-1s_eng

Maties kom van heinde en verre om 75ste bestaansjaar van US Koor te vier

Bykans ʼn honderd jaar van pragtige sangstemme, uitnemendheid en toewyding is hierdie naweek tydens die Universiteit Stellenbosch Koor se 75ste bestaansjaar met twee spesiale reüniekonserte gevier. Die vieringe is met ʼn verwelkomingskonsert in die Endlersaal afgeskop waartydens erkenning aan die sewe koordirigente van oor die jare heen gegee is. Die koor is tans onder leiding [...]

Lees meer
Alumni_vrouedag_2011_afr

Vroue moet saamstaan om sukses te behaal – boodskap by Alumni-verhoudinge Vrouedag-geleentheid

Indien vroue baie gouer deur die glasplafon wil breek, sal hulle ʼn dieper gewaarwording van selfvertroue moet aankweek en ook meer op hulself moet fokus. Dit was een van die boodskappe wat tydens die Alumni-verhoudingekantoor se onlangse Vrouedag-geleentheid in Stellenbosch gehoor was. Die aand, met die tema Maties vroue verpletter die glasplafon, het bestaan uit [...]

Lees meer

US se SPL help munisipale geldsake klop

Meer as 500 munisipale werkers wat by finansiële bestuur in die Wes-Kaap betrokke is, is sedert September verlede jaar by die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Publieke Leierskap (SPL) geregistreer vir ʼn kursus in minimum munisipale vaardigheidsvlakke. Dit vloei voort uit die Wet op Munisipale Finansiële bestuur en die Nasionale Tesourie se Munisipale Regulasies [...]

Lees meer
PieterVDWesthuizen

Fees van koormusiek ter ere van ‘n ikoon

Hercules Pieter van der Westhuizen, of vir menige Stellenbosser “oom Pieter”, het op 18 Januarie vanjaar sy tagtigste verjaarsdag gevier. Om hierdie spesiale mylpaal saam met die bekende en geliefde Stellenbosse orrelis en koorleier te vier, word ‘n konsert op Vrydag 6 Mei 2011 in die skoolsaal van Hoërskool Stellenbosch aangebied. Liefhebbers van koormusiek kan [...]

Lees meer
Untitled-1

Rus studente toe met morele verantwoordelikheid, sê US dekaan

Om vir ander mense om te gee beteken jy het ʼn morele verantwoordelikheid teenoor hulle. Só het prof Yusef Waghid, Dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) Woensdag (20 April) by die Wallenberg-navorsingsentrum by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gesê. Hy was die gasspreker by ʼn tweedaagse navorsingskonferensie (20 en [...]

Lees meer
Nepal_E

US Polimeerwetenskap-student ontvang toekenning in Nepal

As jy graag wil weet hoe om hout en plastiek suksesvol te kombineer, is Tiaan Basson, ’n doktorale student in polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, ’n waardevolle bron van inligting. By die onlangse Wêreldforum vir Gevorderde Materiaal (POLYCHAR 19) in Nepal is sy navorsing op hierdie gebied met ’n medalje en ’n erediploma vir die [...]

Lees meer
IMG_2363

Top SPL student se harde werk word beloon

Dumisani Sondlo het op die eerste dag toe hy vir sy honneursgraad aan die Skool vir Publieke Leierskap aangemeld het, besluit hy sal die top student in sy groep wees. “Ek het na die toespraak van Lee-Anne Toorn, wat die vorige jaar as die beste student aangewys is, geluister, en was gemotiveerd deur haar woorde. [...]

Lees meer