Etiketargiewe STIAS

Beduidende toekennings bevestig STIAS se navorsing-status

Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) het onlangs beduidende toekennings van twee Sweedse stigtings ontvang wat hom in staat sal stel om sy navorsingsaktiwiteite aansienlik uit te brei en sy voetspoor in Afrika te vergroot. Die Universiteit Stellenbosch (US) het ook terselfdertyd sy ondersteuning aan die Instituut, wat internasionaal-bekende geleerdes as navorsingsgenote lok, verder [...]

Lees meer
IMG_4303

Kanker skuil in inname van oormaat beesvleis, sê Nobelpryswenner

Mense wat baie rooivleis, veral beesvleis, eet staan ʼn groter kans om kolonkanker te kry. Só het Nobelpryswenner en genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing ( STIAS), prof Harald zur Hausen, op Dinsdag (12 Maart) gesê. Hy was die spreker by die tweede openbare STIAS-lesing van 2013. Harald zur Hausen is ʼn viroloog [...]

Lees meer
SSFD0332s

Stand en toekoms van SA se energie-landskap onder vergrootglas geplaas

Ernstige kop-krap lê vir die Suid-Afrikaanse energie-sektor voor. Dít was duidelik toe ‘n paneel van Suid-Afrikaanse en internasionale kundiges (video), na drie dae van inligting deel oor die tegniese detail van en tegnologieë aan die sektor beskikbaar, die soeklig geplaas het op beleid en strategie. Die nagenoeg 40 paneellede het byeengekom by die Stellenbosse Instituut [...]

Lees meer
STIASgenoot

Nobelpryswenner is in Maart ‘n STIAS-genoot

Prof Harald zur Hausen, die Duitse viroloog aan wie die Nobelprys vir die Geneeskunde van Fisiologie in 2008 toegeken is vir die ontdekking van papilloomvirusse wat ’n rol in servikale kanker speel, sal gedurende Maart 2013 ’n STIAS-genoot wees. Hy sal betrokke wees by ’n projek wat hy as volg opsom: “Dit het oor die [...]

Lees meer
Bernard Lategan credit Robert Letz (2)

Boek oor die Suid-Afrikaanse oorgang na demokrasie in Romeens vertaal

’n Versameling opstelle deur prof Bernard Lategan, die stigtersdirekteur van STIAS by die Universiteit Stellenbosch, het pas in Romeens verskyn. Dit volg op ’n besoek van prof Basarab Nicolescu van Romenië wat in 2011 as ’n navorsingsgenoot by STIAS gewerk het. Romenië het in 1989 van ’n kommunistiese staat na ’n ope demokrasie verander – [...]

Lees meer
Maud Olofsson besoek 2s

Sweedse adjunk- eerste minister Maud Olofsson besoek STIAS

Me Maud Olofsson, die voormalige Sweedse adjunk- eerste minister (2006-2010), het STIAS onlangs besoek om te help met die beplanning van die eerste STIAS-Wallenberg Konferensietafel-ontmoeting wat na verwagting in Maart 2013 sal plaasvind. Die Marianne en Marcus Wallenberg-stigting, sleutelbefondsers van die STIAS-program, steun die beginsel van ’n jaarlikse konferensietafel-forum waar verteenwoordigers van Suid-Afrika, Swede en [...]

Lees meer

STIAS Lesing: Prof Nina Jablonski

 U word hiermee vriendelik uitgenooi na die sesde openbare STIAS lesing van 2012. Die geleentheid bied aan US navorsers en studente, sowel as belangstellendes vanuit die publiek, die kans om meer te wete te kom oor die werksaamhede van STIAS genote.  By hierdie geleentheid sal Prof Nina Jablonski, Vooraanstaande Professor in Antropologie aan die Staatsuniversiteit [...]

Lees meer
2ndcallbanner

Maties goed verteenwoordig by 30ste Internasionale Sielkundekongres

Die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n medeborg van die 30ste Internasionale Sielkundekongres (ICP, of te wel International Congress of Psychology) wat vanaf 22 tot 27 Julie by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum plaasvind. Die kongres, wat elke vier jaar deur die Internasionale Unie van Sielkundige Wetenskappe aangebied word, word as die vlagskipgeleentheid in internasionale sielkunde beskou. [...]

Lees meer
IMG_7176

Sosiale bande en innoverende denke help mensdom oorleef

Die mensdom het vir meer as 100 000 jaar oorleef deur sterk sosiale netwerke te vorm en op innoverende wyse nuwe ontdekkings te maak. Dít was die mening van prof Curtis Marean, mede-direkteur van die Instituut van Menslike Oorsprong in die Skool van Menslike Evolusie en Maatskaplike Verandering aan die Arizona-staatsuniverisiteit in Amerika, op Woensdag [...]

Lees meer

Kenners van studies in Duits van Afrika en Duitsland kom in Stellenbosch byeen

‘n Konferensie met die tema “Die Duitse taal en kultuur in die Afrika-konteks” – aangebied vir kenners van Duitse studies van Duitsland en Afrika – word gehou by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) van 25 – 29 Maart 2012. Die konferensie word georganiseer deur die Duitse Akademiese Uitruildiens (DAAD) in samewerking met die [...]

Lees meer

US vier Afrika Universiteite Dag

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Nagraadse en Internasionale Kantoor bied Maandag (14 November) ʼn Afrika Akademiese Netwerk in Aksie-geleentheid aan ter viering van die jaarlikse Afrika Universiteite Dag. Dit vind plaas by die Wallenberg Navorsingsentrum by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS). Die tema vir die geleentheid is The promise of thematic networks to [...]

Lees meer
Stias

Internasionale eer vir voorsitter van STIAS

Op die onlangse vergadering van die International Actuarial Association (IAA) in Oostenryk is mnr Desmond Smith, voorsitter van die direksie van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS), onbestrede as President van hierdie prestige-ryke vereniging verkies wat 75 lede-lande verteenwoordig. Mnr Smith, ook ‘n voormalige voorsitter van die Universiteitsraad,  is die eerste persoon uit Afrika [...]

Lees meer

Internasionale Septuaginta kongres

‘n Internasionale Septuaginta (Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel) kongres sal vanaf 31 Augustus – 2 September by die Wallenberg Navorsingsentrum (STIAS) plaasvind. Twee-en-dertig sprekers van oraloor sal aan die konferensie deelneem. Die program kan by die volgende skakel gevind word: Program.

Lees meer
CANSA (123) copy

US bied simposium oor kanker aan

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op ʼn onlangse simposium (5 Augustus) oor kanker die klem laat val op maniere om dié siekte te beveg. Die simposium is gesamentlik deur die US en die Kankervereniging van Suid-Afrika by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studies (STIAS) aangebied. Navorsers was dit eens dat ʼn gesonde leefstyl, [...]

Lees meer
IMG_9766

Tegnologie verander denke en gevoelens

Die ongekende wêreld wat rekenaars en televisie skep in die 21ste eeu verander ons denke en gevoelens dramaties. Dít was die mening van Barones Susan Greenfield, Professor in Farmakologie aan die Oxford Universiteit en ook ’n genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS), Woensdag (8 Junie) tydens vanjaar se vyfde openbare STIAS-lesing. Volgens [...]

Lees meer