Etiketargiewe SU Language Centre

Skryf vir die media II: mediaverklarings

Skryf vir die Media II: Mediaverklarings, die tweede werkswinkel in die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se reeks oor mediaskryfwerk, word op 1 Junie 2011 aangebied.  Ons bied hierdie intensiewe werkswinkel spesifiek aan vir diegene wat reeds ondervinding het in die skryf van mediaverklarings en skakeling met die media. Die fokus sal streng op die skryf en [...]

Lees meer

Die skryf van effektiewe verslae en voorleggings – ʼn driedagreeks

As jy in jou professionele hoedanigheid verslae en voorleggings moet skryf, sal jy baat vind by die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se werkswinkelreeks Skryf van effectiewe verslae en voorleggings, wat van 16 tot 18 Maart aangebied word. Die reeks sal jou toerus om hierdie twee belangrike tipes dokumente met groter selfvertroue en effektiwiteit voor te berei. [...]

Lees meer

Opwindende geleenthede in US-tolkprojek

Die US Taalsentrum soek magister- en doktorale studente om as deel van ’n navorsingsprojek in die tweede semester (18 Julie tot 21 Oktober 2011) teen vergoeding in klaskamers te tolk. Die opleiding sal op 14 en 15 Junie plaasvind. Voornemende tolke moet beskik oor: volkome beheer oor Engels en Afrikaans die vermoë om te konsentreer [...]

Lees meer