US satellietkomponente sluit aan by die ruimtewedloop
In ’n baanbrekerskuif beoog die Universiteit Stellenbosch (US) om CubeSat-satellietkomponente, wat by die Universiteit se Elektroniesestelsels-laboratorium (ESL) vervaardig word, aan kopers regoor die wêreld beskikbaar te stel vir gebruik in voorpunt-ruimteprogramme. Dit is die eerste keer wat die Universiteit goedere wat dit self vervaardig uitvoer na die buiteland. Die betrokke CubeSat-satellietkomponente is ’n oriëntasiesensor-module genaamd [...]
Lees meer
June 25, 2012 