Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bied MEPI werkswinkel aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs die MEPI (Medical Education Partnership Initiative) werkswinkel aangebied. Die werkswinkel met die tema “Linking Medical Education and Health Systems Strenghthening“ was verskillend van ander MEPI inisiatiewe in die sin dat hierdie werkswinkel uitsluitlik op mediese onderrig gefokus het. As ontvanger van een van die [...]
Lees meer
June 12, 2012 