Etiketargiewe SUSPI

Herstrukturering van SUSPI beplan

‘n Nuwe, maar kleiner direksie is by die Stellenbosch Universiteit Sportprestasie Instituut (SUSPI) saamgestel ter wille van vinniger besluitneming. Die direksie sal ook nader aan die dag-tot-dag funksionering van SUSPI staan.  Drie direksielede – prof Julian Smith, prof Leopoldt van Huyssteen en me Anita Nel – sal die beplande herstrukturering van die maatskappy oorsien. Dit [...]

Lees meer
IMG_9445

Stellenbosch vereer Olimpiese en Paralimpiese helde

Plaaslike lede van die Suid-Afrikaanse Olimpiese en Paralimpiese span is Vrydag, 28 September, deur die Stellenbosch Munisipaliteit, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Sportprestasieinstituut (SUSPI) en Maties Sport, vereer. Bekende gesigte soos Hilton Langenhoven, Jonathan Ntutu, Ilse Carstens (Hayes) en Dyan Buis is in ‘n oop bus na skole in Idasvallei, Cloetesville en Kayamandi vervoer. [...]

Lees meer
photo

Stellenbosch eer plaaslike Olimpiese en Paralimpiese sportsterre

Stellenbosch Munisipaliteit, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Sportprestasieinstituut (SUSPI) en Maties Sport, sal die prestasies van Stellenbosch se Olimpiese en Paralimpiese atlete by die 2012 Spele in Londen vier met ’n bustoer deur die dorp en ’n funksie by die stadsaal op Vrydag, 28 September. Die burgemeester en die munisipaliteit van Stellenbosch sal ’n [...]

Lees meer
Youth Sport Initiative at the Community Interaction Symposium

Jeugsport Inisiatief neem met ‘spesiale’ plakkaat aan Gemeenskapsinteraksie Simposium deel

“Ons is ‘n spesiale plek.” Hierdie woorde was deel van prof Julian Smith, Vise-rektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, se openingstoespraak by vanjaar se Gemeenskapsinteraksie Simposium wat op 6 September by Akademia aangebied is. Dis nie net waar van die Universiteit Stellenbosch nie, maar ook van die Jeugsport Inisiatief van die Stellenbosch Universiteit Sportprestasie Instituut (SUSPI).  Die Jeugsport Inisiatief het [...]

Lees meer

SUSPI bied gratis rugevaluerings aan as deel van Nasionale Rugweek

 Ervaar jy gereeld rugpyn, of ‘n ongemak weens spiere in jou rug wat saamtrek? Nou is jou kans om vir ‘n gratis rugevaluering te gaan en wenke te ontvang oor hoe jy die situasie kan verbeter. Rugweek word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fisioterapeute aangebied en strek vanjaar oor twee weke, van 3-16 September. [...]

Lees meer

Meer as rugversorging: Van voorkoming tot verrigting

September is nie net die begin van lente nie, dit is ook die begin van die Nasionale Rugweek, ‘n jaarlikse geleentheid wat deur die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fisioterapie (SASP) aangebied word vir die bevordering van gesondheid en bewusmaking oor hoe om beseringvry te bly, met praktiese wenke wat gevolg kan word by die huis, skool [...]

Lees meer

Hoe kan fundamentele bewegings op laerskoolvlak leerders help om wiskunde beter te verstaan?

Onderwerp: Hoe kan fundamentele bewegings op laerskoolvlak leerders help om wiskunde beter te verstaan? Spreker: Vossie van Schalkwyk van SUSPI se Naskoolprogram Datum: Maandag 3 September2012 Tyd: 14:45 – 16:00 Plek: GG Cillié-gebou, Kamer 3008 RSVP: Ashleen Fisher by ashleen@sun.ac.za of 021 808 9140

Lees meer
IMG_9304

Nuwe SR-voorsitter: Clinton du Preez

Clinton du Preez is Maandagaand deur die nuwe studenteraadlede as die SR-voorsitter vir 2012/2013 verkies. Die ondervoorsitter is Roxanne Eastes. Die kandidate in die voorsitterverkiesing was Clinton du Preez en Ziyanda Stuurman. Wiaan Visser, Ziyanda Stuurman en Roxanne Eastes het hulself as ondervoorsitter verkiesbaar gestel. Clinton en Ziyanda het Maandag tydens middagete aan ‘n voorsittersdebat [...]

Lees meer

SUSPI by bekendstelling van Olimpiese Jeugontwikkelingsentrum in Zambië

‘n Afvaardiging van die Universiteit Stellenbosch se Sportprestasie Instituut (SUSPI) het onlangs skouers  geskuur met die hoof van die Verenigde Nasies, mnr Ban Ki Moon en die president van die Internasionale Olimpiese Komitee, mnr Jacques Rogge, tydens die bekendstelling van die Olimpiese Jeugontwikkelingsentrum in Lusaka. Die binnenshuise basketbal/judo/taekwondo fasiliteite is getransformeer in ‘n onthaalarea waar [...]

Lees meer

SUSPI jeug somersport kamp

Inskywings is nou oop vir die SUSPI jeug somersport kamp.  Basiese inligting:  Datums: 12-14 Desember 2011 Tye: 08h00 – 14h30 daagliks Ouderdomsgroepe: 5-12 jaar Koste: R360 per kind (insluitende kamp t-hemp)  (10% familie afslag van toepassing) Aktiwiteite: Verskeie sportverwante aktiwiteite  Webinskrywings: www.suspico.za/summersport Kontak: Marshia Meniers – 021 808 4731 / mmeniers@sun.ac.za

Lees meer
duo-challenge

SUSPI bied ‘Duo Challenge’ aan

Die Universiteit se Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied ‘n “Duo Challenge” aan op Saterdag, 27 Augustus 2011. Dit sal op die Coetzenburg Sportkampus in Stellenbosch plaasvind, en is ‘n nuwe sport aangeleentheid wat geskep is met die doel om die mense van die Boland aan te moedig om ‘n aktiewe leefstyl na te streef. ‘n Kombinasie [...]

Lees meer
SUSPI

Inskrywings oop vir 2011 SUSPI Jeug Wintersportkamp

Die Stellenbosch Universiteit Sport Prestasie Instituut (SUSPI) bied gedurende die Junie skoolvakansie ‘n Jeug Wintersportkamp aan. Elektroniese inskrywings is tans oop. Datums:  27-29 Junie 2011 Tye: 08:30-14:30 daagliks Plek: DF Malan Sentrum, Coetzenburg Ouderdomme: 6 -12 jaar Koste: R360 per kind (10% familie-afslag beskikbaar) * Eerste 100 inskrywings sal ‘n gratis geskenkpakkie ontvang. Aktiwiteite: Verskeie binneshuise sportaktiwiteite Inskrywings: [...]

Lees meer
SUSPI Denee (170)As

SUSPI stel nuwe handelsmerk bekend

Die belangrikheid van die Sportprestasie-instituut van die Universiteit Stellenbosch (SUSPI) in die verwesenliking tot die land se sportagenda is gisteraand (Dinsdag 31 Mei) beklemtoon tydens die bekendstelling van die instituut se nuwe handelsmerk. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, het die gaste by die formele dinee verwelkom en gesê: “SUSPI is [...]

Lees meer
zanele

Maties blink uit in Nieu-Seeland

Verskeie lede van die Maties-Helderberg Sportklub vir Gestremdes van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul staal gewys deur ’n rits medaljes te wen by die 2011 Internasionale Paralimpiese Komitee se Wêreldatletiekkampioenskappe. Die Maties wat deel uitgemaak het van die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die kampioenskappe , waaronder die naelloopkampioen Oscar Pistorius, het daartoe bygedra dat Suid-Afrika [...]

Lees meer