Etiketargiewe Sweden

Rektor op besoek aan Swede

Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is in Swede op uitnodiging van die Universiteit van Dalarna. Hy het Maandag, 13 Augustus 2012 in Tällberg die rektore van die universiteite van Dalarna, Malmö, Linköping en Gävle toegespreek oor universiteite se rol in die skep van ‘n volhoubare globale gemeenskap. Dinsdag was hy [...]

Lees meer