Kommunikasie, kultuur en die beeld van jou instansie
Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied op 14 Maart 2012 ‘n werkswinkel (09:00- 15:00) oor Kommunikasie, kultuur en die beeld van jou instansie aan. Ons begaan dikwels in ‘n korporatiewe konteks die fout om nie genoeg te let op die beeld wat ons kommunikasie projekteer nie. Hierdie kwessie het onder meer te make met die feit [...]
Lees meer
February 14, 2012 