Etiketargiewe Teologie
Egpaar

Teologie-student ontvang Kanseliersmedalje

’n Skrander teologie-student het Woensdagoggend (7 Desember 2011) die Universiteit Stellenbosch (US) se Kanseliersmedalje vir 2011 ontvang tydens die derde seremonie van die Desember-gradeplegtigheid. Trotse Maties van die Fakulteite Opvoedkunde, Teologie en Krygskunde (video) het hul grade op dié geleentheid in ontvangs geneem. Altesaam 536 Opvoedkunde-, 84 Teologie- en 92 Krygskunde-studente het in die DF [...]

Lees meer