US Rektor deur Turquoise Harmony Institute vereer
Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, is deur die Turquoise Harmony Institute vereer met diƩ organisasie se Academia-toekenning. Die toekenning het deel gevorm van die Instituut se jaarlikse Ubuntu-lesing en Dialoog-toekenningsfunksie wat oor die naweek plaasgevind het. Die Instituut, oorspronklik in 2006 gestig as die Interfaith Foundation of South Africa (IFSA), [...]
Lees meer
February 21, 2011 