Gratis vir US personeel: Die skryf van dokumente in eenvoudige taal
Die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum bied aan ’n twee dae lange sessie - Die skryf van dokumente in eenvoudige taal – op 10 – 11 Oktober 2012. Dag 1: Dokumentformulering in eenvoudige taal Op die eerste dag sal jy meer leer oor die Verbruikerswet en die rol wat dit in eenvoudigetaal-formulering speel. Die klem val op die toepassing van [...]
Lees meer
September 10, 2012 