Etiketargiewe USB

USB hou Kennisbestuurskonferensie in Januarie 2012

Internasionale en plaaslike kennisbestuurskundiges kom van 16 tot 18 Januarie 2012 by die USB bymekaar vir ‘n konferensie oor kennisbestuur. Die tema is: Die demokratisering van kennis – die rol van kennis in die vooruitgang van die samelewing. Die doel van hierdie besprekingsintensiewe konferensie is om te skuif van die teorie oor kennis in sosiale [...]

Lees meer
Prof John Powell 1

USB-direkteur verduidelik hoe om entrepreneurs te ontwikkel

Dink aan ʼn suurlemoen. Waarvoor kan jy ʼn suurlemoen alles gebruik? Dít was die ongewone vraag wat professor John Powell, Direkteur van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB), aan die gehoor gestel het by die onlangse simposium oor entrepreneurskap vir menslike ontwikkeling wat deur die Universiteit onder die vaandel van sy HOOP Projek aangebied is. Dié [...]

Lees meer
Bestuurskool

USB enigste Afrika bestuurskool om top 100 MBA-posisie te bereik

Die  Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB)  is onder die top 100 voorste bestuurskole in die wêreld gelys (65ste) – die enigste Afrika verteenwoordiger op die eksklusiewe lys – volgens die Aspen Instituut se 2010-11 uitgawe van sy jaarlikse Beyond Grey Pinstripes-opname. Volgens Prof John Powell, direkteur van die USB, is dit die derde agtereenvolgende jaar dat die bestuurskool [...]

Lees meer

Stellenbosch en Coventry span saam om entrepreneurskap te ‘herdink’

‘n Kollokwium om entrepreneurskap “fundamenteel te herdink” was onlangs  (18-19 Julie 2011) gesamentlik deur die Universiteit Stellenbosch (US) en Coventry University (CU) in Engeland aangebied. Die organiseerders voer in hul rasionaal aan entrepreneurskap het ’n gebrekkige normatiewe en teoretiese grondslag, en dat dit meestal tot sosio-ekonomiese ontwikkeling gereduseer word, hoewel ander dimensies – soos die [...]

Lees meer

Kom vier Afrika-Dag

Die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) vier op 25 Mei Afrika-Dag met die tema, Bou Afrika Uit – Ontdek die potensiaal van die vasteland. Kom luister na die gasspreker Foluso Phillips, stigter van Phillips Consulting in Nigerië en Suid-Afrika, en voorsitter van ‘n indrukwekkende lys maatskappye en sakeliggame. Hy is vurig toegewy aan die Afrika [...]

Lees meer

USB-BO onder top 50 in die wêreld

USB Bestuursontwikkeling (USB-BO), die publieke bestuursontwikkeling en opleidingsmaatskappy van die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), is deur die Financial Times Executive Education 2011 World Ranking onder die top 50 bestuurskole in die wêreld geklassifiseer.  Die Financial Times evalueer bestuurskole jaarlikse ingevolge aangepasde bestuursopleidingsprogramme, oop-inskrywingsprogramme en ʼn gekombineerde evaluasie van die skole.  USB-BO is met ʼn [...]

Lees meer