Etiketargiewe USBD

Veiligheidswenke gedurende eksamen

Studente word herinner om waaksaam te wees gedurende eksamens. Volg hierdie wenke: Maak seker jou kamer se vensters is toe en deure is behoorlik gesluit  wanneer jy uitgaan,  al is dit net vir vyf minute. Maak ook seker die vensters is snags toe. Moenie voertuie in afgesonderde areas parker nie. Parkeer voertuie snags in goed [...]

Lees meer

Beveilig jou persoonlike eiendom

Studente en personeel word herinner om nie waardevolle items sonder toesig te laat nie, veral in publieke areas. Hou ‘n rekord van reeksnommers en beskrywings van waardevolle items. Die USBD het die afgelope week aanmeldings van diefstalle ondervind waar nalatige gedrag in meeste gevalle tot die diefstal gelei het. Studente en personeel word weereens gemaan [...]

Lees meer

Inbrake op kampus kommerwekkend

Die USBD ondervind tans baie aanmeldings van inbrake binne koshuise op die Stellenbosch kampus. Daar is gevalle waar voorwerpe, soos papier, oor die magnete by toegangsdeure gevind is wat dus vrye toegang verleen vir enige persoon. Toegang  tot koshuise is ook aan onbekende mense gegee.  Wanneer toegang verkry is tot koshuise is deurslotte afgebreek. Deure [...]

Lees meer

Diefstalle op kampus

Die USBD het die afgelope week baie aanmeldings van diefstalle op die Stellenbosch kampus ondervind.  Diefstalle vanuit kantore , lokale en koshuiskamers is aangemeld. Inligting is ontvang van ‘n geweldige toename in skootrekenaardiefstalle by ‘n ander Weskaapse Universiteit. In meeste gevalle is die items sonder toesig binne publieke areas en laboratoriums gelaat. Die moontlikheid bestaan [...]

Lees meer

USBD waarskuwing: diefstal binne US geboue

Die USBD ondervind tans baie aanmeldings van diefstalle binne akademiese en administrasie geboue op die Stellenbosch kampus. In die meeste insidente vind diefstalle vanuit kantore , lesings en/of rekenaarlokale plaas. Rekenaarbokse (CPU’s) is geteiken waar deure slegs toegemaak is maar nie gesluit is nie. Maak asseblief ‘n nota van die volgende wenke: Wanneer jy jou [...]

Lees meer

Waaksaamheid teen motorfietsdiefstal

Studente en personeel word herinner om waaksaam te wees teen motorfietsdiefstal. Diefstal van motorfietse op Stellenboschkampus is die afgelope week aangemeld by die USBD. Enige fabrikaat en kleur word geteiken. Vermy dit om jou motorfiets in afgesonderde areas te parkeer. Parkeer jou motorfiets in ‘n goed beligte area gedurende die nag. ‘n Remskuifslot is die [...]

Lees meer

Diefstal op kampus

Die USBD ondervind tans aanmeldings van diefstalle binne akademiese geboue sowel as koshuise. Maak ‘n nota van die volgende wenke Wanneer jy jou kantoor of kamer verlaat, sluit die deur, al is dit net vir vyf minute. Maak die vensters toe. Vensters met diefwering moet ook toegemaak word, veral op grondvlak. Vermy dit om waardevolle [...]

Lees meer
Picture or Video 010

USBD waarskuwing: Roofverwante voorvalle

Die USBD ondervind tans roofverwante voorvalle waarby studente geteiken word. Onthou roofverwante voorvalle kan enige tyd van die dag/nag plaasvind. STUDENTE MOET LIEWER NIE ALLEEN STAP NIE, VERAL NA DONKER. Dit is altyd veiliger om saam in ‘n groep te stap, veral saans. Maak gebruik van die Groen Roete. Sekuriteitsbeamptes kan studente vergesel. Hierdie diens is daagliks beskikbaar [...]

Lees meer

Wees altyd waaksaam

Studente word herinner om waaksaam te wees met die terugkoms op kampus na die reses. Wees altyd bewus van wat rondom jou aangaan. Maak ‘n nota van die volgende wenke! Dit is altyd veiliger om saam in ‘n groep te stap, veral saans. Damesstudente moenie alleen stap nie, veral nie na donker nie. Sakke moet [...]

Lees meer

Reses veiligheid

Fasiliteitsbestuur ondervind dat die voorkoms van onregmatige betreding en diefstal vanuit akademiese en steundiens-omgewings skerp toeneem tydens die resestyd. Personeel word versoek om ekstra waaksaam te wees vir onbekende en/of  verdagte persone wat US geboue betree of poog om saam met personeel toegang tot geboue te kry. Die volgende riglyne word aanbeveel. Beveilig jou persoonlike [...]

Lees meer

Voorsorgmaatreëls vir die komende reses

Die USBD ondervind baie diefstalle in koshuis gedurende vakansietye. Diefstalle sluit in inbrake in kamers en stoorkamers. Studente word aangeraai om waardevolle items soos skootrekenaars, radios en kameras huis toe te neem. Moenie waardevolle items in die stoorkamers agter laat nie. Studente word herinner om enige verdagte aktiwiteite/persone onmiddellik by die USBD te rapporteer by [...]

Lees meer

Toename in diefstal uit motorvoertuie

Die USBD ondervind tans ‘n toename in diefstal uit motorvoertuie op kampus. Die Sonop/Majuba en Eendrag/Irene parkeerarea is die afgelope week die swaarste getref. Die modus operandi is die breek van die linkerdeur se handvatsel. In sommige gevalle word die battery se kabels geknip om die alarmstelsel te deaktiveer. Studente word herinner om nie waardevolle [...]

Lees meer
Picture or Video 010

USBD waarskuwing: Roofverwante voorvalle

Die USBD ondervind tans ‘n toename in roofverwante voorvalle op kampus waarby damesstudente geteiken word. Onthou roofverwante voorvalle kan enige tyd van die dag of nag plaasvind. Vroulike studente word gemaan om nie alleen te loop nie, veral na donker.  Dit is altyd veiliger om saam in ‘n groep te stap, veral saans. Maak gebruik [...]

Lees meer

USBD waarsku teen motordiefstal op kampus

US studente en personeel word herinner om waaksaam te wees teen motordiefstal op kampus. Tendense dui daarop dat ouer fabrikaat voertuie soos VW, Toyota, Fiat en Isuzu geteiken word. In die meeste gevalle word voertuie wit in kleur geteiken. Inligting van verdagte persone in ‘n wit Toyota Corolla (vier insittendes) en ‘n rooi Isuzu bakkie [...]

Lees meer
U-lock 2

Voorkom fietsdiefstalle: USBD gee wenke

Fietsdiefstal op kampus is kommerwekkend en word toegeskryf aan die feit dat ons ‘n oop kampus is, asook sagte teikens. Navorsing toon dat die beste vorm van voorkoming van fietsdiefstal die gebruik van ‘n U-slot is. Studente word aangeraai om gebruik te maak van hierdie tipe slot. Die gesamentlike gebruik van kettingslotte of kabelslotte dien [...]

Lees meer