Etiketargiewe Wallenberg Research Centre
IMG_9248

Gesamentlike pogings nodig om MIV/Vigs te bekamp

Navorsers en mense wat in gemeenskapsorganisasies werk, moet saamstaan om die verspreiding van MIV/vigs te keer. Dít was die strekking van bydraes by ʼn simposium oor MIV/vigs wat die Universiteit Stellenbosch (US) Vrydag, 17 Augustus by die Wallenberg Navorsingsentrum op die Stellenbosch-kampus aangebied het. Die simposium het deel gevorm van die US se tweejaarlikse Wetenskap [...]

Lees meer

Beduidende Wallenberg-toekenning vir STIAS se navorsingsprogram

Die Marianne en Marcus Wallenberg Stigting het pas aangekondig dat hulle die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) se navorsingsprogram oor die volgende vyf jaar met ’n toekenning van R30 miljoen sal ondersteun. Dieselfde Stigting het reeds in 2005 ’n toekenning gemaak vir die bou van STIAS se Wallenberg Navorsingsentrum by die Universiteit Stellenbosch (US). [...]

Lees meer