Etiketargiewe Wilgenhof
Woordfees-argitektuurwandeling

Hoekom Wilgenhof so ‘skuins’ staan

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees lewer talle verrassings op – soos ʼn verklaring vir Wilgenhof se ongewone oriëntasie ten opsigte van die straat. Dié koshuis staan dwars op die hoek van Ryneveld- en Victoriastraat, nie reguit soos die meeste geboue nie. “Dis omdat sy oudste deel – Bachelors – oorspronklik [1799] as woonhuis opgerig is [...]

Lees meer

Geen plek aan US vir mensregte-skendings

“Enige gedrag wat die waardigheid en menswaardigheid van mede-studente aantas, sal met die sterkste moontlike sanksie hanteer word. Geweld en beplande vernedering druis in teen al die waardes waarvoor die US staan. Dit het geen plek in ’n instansie waar ons elkeen se menseregte voorop stel  nie.” Dit was die reaksie van Prof Julian Smith, [...]

Lees meer