Etiketargiewe Woordfees
Feetjie met datums

Kom vind jou (s)elf by Suid-Afrika se gewildste fees!

Kom vind jou (s)elf by die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2011 – onlangs deur kykNET Fiesta bekroon as die gewildste kunstefees in Suid-Afrika (soos deur die publiek via SMS aangewys). Dit is die uitnodiging van prof Dorothea van Zyl, Direkteur van die US Woordfees, aan kunsteliefhebbers om vanjaar se fees, van 4 – 13 Maart op […]

Lees meer
Fiestas Alle wenners

Dis amptelik – US Woordfees is die gewildste!

Nou is dit amptelik. Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees is die gewildste kunstefees in Suid-Afrika! Dié aankondiging is onlangs gedoen tydens ’n luisterryke geleentheid by die Kunstekaap in Kaapstad waar die US Woordfees die kykNET Fiesta-gewildheidsprys ontvang het. Die wenner van dié prys word deur die publiek via SMS’e aangewys. Die Fiestas vereer akteurs en […]

Lees meer

Afrikaans poetry lovers gearing up for an unforgettable indaba in Stellenbosch

The sixth Versindaba will be held in Stellenbosch on 17 and 18 September – for the first time under the auspices of Stellenbosch University’s Wordfest.

Lees meer
Playful Wordfest is here!

Playful Wordfest is here!

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer

"Transgressions and boundaries of the page" exhibition in JS Gericke Library

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer