Etiketargiewe Woordtrofees
535988_10150734856867717_163559067716_9524492_95951288_n

Wenners van US Woordfees se WOORDtroFEES bekendgemaak

Die ATKV WOORDtroFEES, wat jaarliks toegeken word vir uitnemende aanbiedings op die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, is gisteraand (3 Mei 2012) tydens ʼn spoggeleentheid op Bon Esperance buite Stellenbosch toegeken. Dit is die derde keer wat dié spogtoekennings gemaak word. Twee romansiers het weggestap met die louere as Woordfees 2012 se uitstaande Woordkunstenaars. Sonja Loots, [...]

Lees meer
IMG_3825

Kunstenaars vereer by 2011 WOORDtroFEES

Die skrywer, Elsa Joubert, is gisteraand (Sondag 13 Maart) by die tweede WOORDtroFEES-geleentheid by Spier-landgoed buite Stellenbosch aangewys as die Woordkunstenaar vir 2011. Sy het dié toekenning gewen vir die tweede volume van haar outobiografie, Reisiger, wat onlangs by Tafelberg verskyn het. Die WOORDtroFEES is die toekennings wat gemaak word aan kunstenaars wat uitstaande produksies [...]

Lees meer
IMG_3565

Suksesvolle US Woordfees afgesluit met naweek hoogtepunte

’n Uiters suksesvolle Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees met nagenoeg 30% meer feesbesoeke as in 2010, het die naweek tot ’n einde gekom. Daar was vanjaar sowat 67 500 feesbesoeke met net die WOW Karnaval wat Saterdag sowat 10 000 mense getrek het. Prof Dorothea van Zyl, Direkteur van die US Woordfees, het gesê die syfers toon die [...]

Lees meer