Etiketargiewe Wordfest
Selfportret van Paul Emsley, swartkryt en potloof tekening (60 x 51 cm)

Groen US Woordfees tel die ure af

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees, met sy 2012-tema, “Groen”, skop Vrydag af en te oordeel aan kaartjieverkope, gaan dit grootste én natuurlik groenste fees nog wees. Daar is reeds meer kaartjies vooraf verkoop as wat by die 2011 fees as geheel verkoop is. Heelparty aanbiedings is reeds dae gelede uitverkoop met kaartjies wat nog net […]

Lees meer

US Woordfees dalk weer die gewildste

Die Universiteit Stellenbosch Woordfees, wat verlede jaar die KykNET Fiesta-toekenning vir gewildste kunstefees in Suid-Afrika ontvang het, is vanjaar weer op die kortlys vir dié gesogte toekenning. In 2011 het die fees meer as 71 000 feesbesoeke gehad. Die dertiende US Woordfees, wat van 2-11 Maart op Stellenbosch plaasvind, se tema is “Groen” en beloof […]

Lees meer
2012 Plakkaat internet

US Woordfees verf Stellenbosch groen vanjaar

Die Universiteit Stellenbosch (US) Woordfees gaan vanjaar die Eikestad groen verf. Vanjaar se tema is ‘Groen’ en haak aan by nie net ʼn groter omgewingsbewustheid nie, maar ook by die woord wat immergroen bly. Die 13de Woordfees, wat vanjaar van 2-11 Maart gehou word, is Maandag (16 Januarie 2012) met ʼn glansgeleentheid by die Lourensford-wynlandgoed […]

Lees meer
Feetjie met datums

Kom vind jou (s)elf by Suid-Afrika se gewildste fees!

Kom vind jou (s)elf by die Universiteit Stellenbosch Woordfees 2011 – onlangs deur kykNET Fiesta bekroon as die gewildste kunstefees in Suid-Afrika (soos deur die publiek via SMS aangewys). Dit is die uitnodiging van prof Dorothea van Zyl, Direkteur van die US Woordfees, aan kunsteliefhebbers om vanjaar se fees, van 4 – 13 Maart op […]

Lees meer
Playful Wordfest is here!

Playful Wordfest is here!

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

Lees meer