Die Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi hiermee senior studente (besig met magister of doktorale studie), met ’n sterk belangstelling in navorsing, om aansoek te doen vir poste as studente-assistente in die Navorsingsentrum.
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 6, 2010 |mr | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies, Kennisgewings, Studente |
Prof Peter Donald, Emeritus Professor in die Department Pediatrie en Kindergesondheid, Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs die Internasionale Unie teen Tuberkulose en Longsiektes se hoogste eer ontvang. Die Unie-medalje is aan hom by die 2010 Algemene Vergadering in Berlyn, Duitsland toegeken. Die unie ken dié medalje toe aan persone wat uitsonderlike [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 3, 2010 |hermienf | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen |
Dit was ‘n aand om die onbesonge helde in die stryd teen MIV/vigs te vereer – en dit is gedoen met musiek uit die boonste rakke. Die 6de Wêreldvigsdagkonsert, aangebied deur die Afrikasentrum vir MIV/vigsbestuur, is gisteraand in ‘n stampvol Artscape-teater in Kaapstad gehou. Die wêreldbekende groep, Ladysmith Black Mambazo, was van die kunstenaars wat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 2, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Afrika-sentrum vir MIV/Vigsbestuur, BoschFees, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het by sy vergadering van 29 November 2010 die volgende sake hanteer: 1. Verstryking van die Rektor se dienstermyn Die Rektor se dienstermyn verstryk in Januarie 2012. Kragtens die US se Reglement insake Prosedure by die Aanstelling van ‘n Rektor en Viserektore moet die proses vir die aanstelling van [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die Universiteit se nuusareas spog eersdaags met ʼn ander gesig! ’n Nuwe, verbeterde ontwerp sal binne die volgende paar dae die huidige stelsel vervang. Van die nuwe veranderinge sluit in ’n meer gebruikersvriendelike stelsel waar die oplaai van artikels aansienlik vereenvoudig is. Jy kan byvoorbeeld nou jou bydraes in beide tale op een blad oplaai! Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 1, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel |
‘n Nuwe vleuel vir die opleiding van studente in die gesondheidswetenskappe is Dinsdagaand (30 November) by die Worcester Dagsorgkliniek geopen. Dit is die jongste projek deur die Universiteit Stellenbosch en die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap om die tekort aan professionele gesondheidsorgpraktisyns in landelike gebiede om te keer en om studente bloot te stel aan die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: December 1, 2010 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Gemeenskapsinteraksie, Gesondheidswetenskappe, HOOP Projek, Korporatief & Alumni, Persverklarings, Ukwanda Landelike Kliniese Skool |
Victoriastraat sal op Donderdag 2 Desember vanaf ongeveer 07:30 tot 20:00 vir verkeer gesluit wees. ‘n Advertensie vir Ford word deur ‘n internasionale maatskappy hier geskiet en sal die grootste gedeelte van Victoriastraat vir verkeer gesluit wees. Verkeersbeamptes sal aan diens wees om met die verkeervloei te help. Toegang tot huise en besighede in Victoriastraat [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 30, 2010 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Vir die oordra van of skep van nuwe Webstudies modules vir 2011, voltooi asseblief die vorm by http://www.sun.ac.za/webstudies/rollover. Groete Webstudiesspan
Lees meer.....
Gepubliseer op: November 30, 2010 |Marinda | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Personeel |