Jazzliefhebbers kan naderskuif vir ‘n ‘Big Band’ konsert op 5 Junie 2009 in die Endler wat beslis die winterkoue ‘n uitklophou sal gee! Die Musieksertifikaatprogram vier sy 10de bestaansjaar met ‘n jazzkonsert in die Endler. Die konsert, wat deel vorm van die feesvierings, stel die Big Band vir die eerste keer aan die Stellenbosch publiek [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 29, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Jazzliefhebbers kan naderskuif vir ‘n ‘Big Band’ konsert op 5 Junie 2009 in die Endler wat beslis die winterkoue ‘n uitklophou sal gee! Die Musieksertifikaatprogram vier sy 10de bestaansjaar met ‘n jazzkonsert in die Endler. Die konsert, wat deel vorm van die feesvierings, stel die Big Band vir die eerste keer aan die Stellenbosch publiek [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 29, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur |
Drie navorsers aan die Universiteit Stellenbosch, prof Piet Steyn, prof Dave Richardson en dr Monique Zaahl is onlangs as kategorie-wenners by die 2009 Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum Toekennings (oftewel die National Science and Technology Forum (NSTF) Awards) aangewys. Die wenners is by ’n gala-geleentheid in Gauteng aangewys. Die toekennings gee erkenning aan individue wat bygedra het [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Korporatief & Alumni, Studente |
Die Fakulteit Teologie bied op 10 Junie 2009 ‘n Eendagkonferensie met die titel Teologie Quo Vadis? aan. Tyd: Vanaf 08:30 – 18:30 Plek: Hofmeyrsaal, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch Die konferensie behels ses sessies waarin daar telkens ‘n inleidende referaat gelewer word oor elk van die teologiese dissiplines (Ou en Nuwe Testament, Sistematiese Teologie en Ekklesiologie, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Konferensies, Teologie |
Ware leierskap, en veral etiese leierskap, is nodig om die skeidings tussen gemeenskappe te oorbrug en ook om die ondervindings van ander te verstaan. Hierdie was een van die gedagtes wat deurentyd teenwoordig was tydens die besoek van ’n groep studenteleiers van die Centre for Student Leadership (CSL) by Kennesaw State University aan Suid-Afrika. Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Studente |
Ware leierskap, en veral etiese leierskap, is nodig om die skeidings tussen gemeenskappe te oorbrug en ook om die ondervindings van ander te verstaan. Hierdie was een van die gedagtes wat deurentyd teenwoordig was tydens die besoek van ’n groep studenteleiers van die Centre for Student Leadership (CSL) by Kennesaw State University aan Suid-Afrika. Die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Studente |
US personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe projekte vir 2009 te registreer en/of om inligting tov bestaande projekte wat sal voortgaan in 2009 te bevestig voor 15 Junie 2009. Nuwe Projekte: Hierdie verwys na projekte wat in 2009 inisieer word. Registrasie in hierdie verband beteken dat projekeienaars versoek word om alle [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Personeel |
‘n Besondere eer het die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid te beurt geval toe dit onlangs op versoek van twee vooraanstaande internasionale verenigings, naamlik die International Association of Legal Science en die World Society of Mixed Jurisdiction Jurists, as gasheer opgetree het vir ‘n kollokwium oor sogenaamde “gemengde regstelsels”. Hierdie regstelsels, waarvan die Suid-Afrikaanse [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: May 27, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Regsgeleerdheid, Studente |