Post-doktorale genootskap by IPB Die projek: Titel: Manipulering van koolhidraat metabolisme in transgeniese suikerriet and die metaboloom and transkriptoom karakterisering van die transgeniese lyne. Verskillende konstrukte sal gegenereer word wat geaffekteer is in koolhidraat metabolisme, getransformeer word in suikerriet en die selekteerde transgeniese lyne sal in diepte gekarakteriseer word vir veranderinge wat die transgeen te [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 30, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Die projek: Titel: Ektopiese uitdrukking van transkripsie faktore in transgeniese suspensie selle in verskillende medisinale plante en suikerriet, en die globale analisering van die geinduseerde effekte Verskillende konstrukte sal gegenereer word vir die oor-uitdrukking van verskillende transkripsie faktore van Arabidopsis, getransformeer word in kallus material van verskillende Salvia spesies, Pelargonium sidoides, Hapargophytum procumbens en suikerriet. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 30, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Teikengroep: Hierdie werkswinkel teiken deelnemers wat onervare studieleiers aan universiteite is, wat graag ʼn goeie oorsig wil kry van nagraadse studieleiding, en wat spesifieke vaardighede in hierdie verband wil ontwikkel.Fasiliteerders: Prof Eli Bitzer, dr Ruth Albertyn, dr Liezel Frick. Plek: Stellenbosch Lodge. Datum: 12 tot 14 Augustus 2009 Registrasiefooi: Kontak Liesl Cronje by LCCRON@sun.ac.za vir registrasies [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen |
Schola Cantorum Stellenbosch, die amptelike akademiese kamerkoor van die universiteit, rig hiermee ʼn uitnodiging aan alle voornemende koorsangers vir oudisies vir die 2e semester van 2009. Behalwe deelname aan meestersklasse en nagraadse eksamens sluit die program vir hierdie deel van die jaar ook twee konserte in die Konservatorium se konsertreeks in. Musiek wat uitgevoer gaan [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Jy weet jou kind het baie potensiaal, maar kry dit nie ontsluit nie… Sy wil haarself wees, maar dan met oortuiging en selfvertroue… As hy net geweet het hoe om homself beter te kommunikeer aan ander…Die Making Waves- Selfvertroue-werkswinkel is vir jou kind Dit word vanaf 15 tot 17 Julie 2009 in die Dorpsbiblioteeksaal aangebied. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 29, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die volgende Webstudies werkswinkels word maandeliks aangebied: 1. Inleiding tot Webstudies 2. E-Assessering m.b.v. Webstudies 3. Respondus 4. Turnitin Kliek hier: http://www0.sun.ac.za/webstudies/registration_registrasie.php vir datums van werkswinkels wat in Julie plaasvind en om te registreer.
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Personeel |
Vir voltydse magister en doktorale studies in dier/plant/mikrobe sistematiek. (“Systematics is defined as the science of organismal diversity”). Studierigtings: Studying poorly documented groups and/or under-explored geographical areas from a morphological alpha taxonomy and/or molecular perspective (however the significance and relevance of these studies need to be contexualised within the proposal). Preferably but not exclusively integrating [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Toegang tot die instansie, sukses in die instansie én finansiële ondersteuning: dit is die elemente van studentesukses by Suid-Afrikaanse hoer onderwys instansies. Dit was die boodskap van prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), by die gala geleentheid van ‘n konferensie met die tema Access to Financial Aid in Further and [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |