“Ek droom van ’n Stellenbosch waar…” is vanjaar die tema van die Universiteit Stellenbosch se Jeugdagvieringe wat op Donderdag 11 Junie in die Fismersaal in die Konservatorium gehou word. Jeugdag is een van die vier nasionale feesdae wat in 2009 gevier word. Die ander dae is Menseregtedag (wat klaar verby is), Vrouedag en Erfenisdag. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 2, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
“Ek droom van ’n Stellenbosch waar…” is vanjaar die tema van die Universiteit Stellenbosch se Jeugdagvieringe wat op Donderdag 11 Junie in die Fismersaal in die Konservatorium gehou word. Jeugdag is een van die vier nasionale feesdae wat in 2009 gevier word. Die ander dae is Menseregtedag (wat klaar verby is), Vrouedag en Erfenisdag. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 2, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
Kom ons leer mekaar se taal en kultuur verstaan deur die Eenheid vir isiXhosa se MASAZANE!-kursus. Hierdie sesweekkursus (twee 60-minuutperiodes per week) is slegs vir Universiteitspersoneel. VOORVEREISTES: Geen voorafkennis word verlang nie. ONDERRIGMETODE: Kommunikatiewe, interaktiewe en taak- en behoeftegerigte suggestopedie. Die kursus sluit mondelinge take op ‘n laer beginnersvlak en groepwerk-interaksie met die dosent in. Dit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 2, 2009 |liezls | 2 Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel |
Dosente word uitgenooi om voorstelle vir befondsing in te dien vir die Junie 2009-seleksierondte vir die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO).Enige dosent of groep dosente wat verantwoordelik is vir onderrig en leer kan aansoek doen. Voorleggings van nie langer as vier bladsye nie moet voor 4 Junie 2009 ingedien word. Applikante [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 2, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
‘n Konferensie oor Geweld en Menswaardigheid vind vanaf 18 – 19 Junie 2009 by die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, plaas. Die konferensie geskied na aanleiding van die samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die Protestantse Universiteit Nederland (Kampen, Leiden en Utrecht). Verskillende aspekte van hoe geweld op menswaardigheid inspeel word behandel en sprekers vanuit die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: June 2, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Konferensies, Teologie |