Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels June 12th, 2009

Prof André Nel lewer spesiale lesing by Tygerbergberg-kampus

Prof André Nel, Direkteur van die Nasionale Sentrum vir die Omgewingsimpak van Nanotegnologie by die UCLA School of Medicine, VSA, lewer op Donderdag 18 Junie 2009 ‘n spesiale lesing oor The Promises and Breakthrough of Nanotechnology in Medicine. Datum: Donderdag, 18 Junie 2009. Tyd: 16:00 Plek: Hoofvoorlesingsaal, Onderwysblok, Tygerbergkampus. Navrae: Jennifer Stopford, 021 938 9074 [...]

Lees meer.....

USBD pendeldiens beskikbaar tot 26 Junie 2009.

Neem kennis dat die USBD pendeldiens  tot 26 Junie 2009 beskikbaar is. Die laaste rit is op die aand van 25 Junie 2009.

Lees meer.....