SABI/NNS beurse vir magister-en doktorale aansoeke 2010 (nuwe aansoeke)
Vir voltydse magister en doktorale studies in dier/plant/mikrobe sistematiek. (“Systematics is defined as the science of organismal diversity”).
Studierigtings:
- Studying poorly documented groups and/or under-explored geographical areas from a morphological alpha taxonomy and/or molecular perspective (however the significance and relevance of these studies need to be contexualised within the proposal).
- Preferably but not exclusively integrating morphological alpha taxonomy and ecological information with molecular studies from phylogenetic through to phylogeographic and biogeographic perspectives.
- Incorporating other approaches to systematics e.g. indigenous knowledge systems
- Addressing innovative approaches in dealing with large taxa or datasets.
- Developing efficient methods of making results available e.g. electronic publication, electronic keys, image analyses and computer-automated identifications involving neural networking.
- Undertaking research that will lead to the construction of taxonomic keys and databases.
Beursbedrae
Magister: R40 000
Doktoraal: R65 000
Let wel
• Beurse is beskikbaar net vir Suid-Afrikaanse burgers wat voltyds studeer.
• Hierdie beurs mag nie saam met ‘n beurs van die NNS of van enige ander staatsdepartement gehou word nie.
• Steun vir gestruktureerde Magistergrade word slegs oorweeg indien kursus se tesis ≥ 50% van totale programbestek tel.
• Applikante wat om steun vir ‘n Magistergraad aansoek doen, moes in die mees onlangse eksamen ‘n gemiddeld van ten minste 60% behaal het in dié vak(-ke) waarin die studie voortgesit word en moes ook die graad wat die magisterstudie voorafgaan in die minimum tydperk soos deur die Universiteit bepaal, voltooi het
• Applikante wat om steun vir ‘n Doktorsgraad aansoek doen, moes in die mees onlangse eksamen ‘n gemiddeld van ten minste 60% behaal het in dié vak(-ke) waarin die studie voortgesit word. Kandidate wat voorsien dat hul magisterstudie opgegradeer sal word na doktorale studie en wat definitiewe datums vir die opgradering en aanvang van doktorale studie het, moet ook aansoek doen.
• Daar word van studente verwag om vier referente aan te wys wat verslag kan lewer oor die aansoeker se akademiese prestasie.
Aansoekprosedure
Alle NNS-aansoeke, behalwe dié van studente met gestremdhede, vind elektronies plaas. Die adres waar registrasie moet plaasvind, waarná die aansoekvorm voltooi word, is: http://nrfinterim.nrf.ac.za
Let asb op die NNS se kennisgewing in hierdie verband:
Applicants who have previously registered on NRF Online (http://nrfonline.nrf.ac.za ) will be able to access the Interim system (http://nrfinterim.nrf.ac.za ) with the SAME ID AND PASSWORD they use for NRF Online and MUST NOT REGISTER on NRF Interim again. Applicants who have registered on NRF Online recently and are unable to access the NRF Interim system with their NRF Online ID and password, should please register with the same ID and password on NRF Interim system.
Die interne sluitingsdatum vir die ontvangs van elektroniese aansoeke is 31 Julie 2009.
Kontakpersone: Chantal Swartz (cswartz@sun.ac.za) en Rozelle Petersen (rnp@sun.ac.za)

Plaas u kommentaar