Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels July 6th, 2009

Maties Mans- en Vrouehokkiespanne spanne met USSA-titel gekroon

Die Maties Mans- en Vrouehokkiespanne is verlede week as wenners by die 2009 Universiteitsport Suid-Afrika hokkietoernooi in Bloemfontein gekroon.”Dit was ‘n harde week om die minste te sê, maar beide die mans en vrouespanne het gewen en sodoende ‘n dubbele kroon huis toe bring – ‘n prestasie wat laas in Port Elizabeth in 2006 vermag is,” [...]

Lees meer.....

Webstudies Modules gereed om geaktiveer te word

Die Webstudies modules vir die tweede semester is gereed om geaktiveer te word. Kliek hier http://v240-02.sun.ac.za/WebCtRollover/DisplaySections.jsp om die module te aktiveer. Indien u enige probleme ondervind kontak ons gerus.Kontak besonderhede: Thys (webstudies@sun.a.za, 021 808 2993 of Marinda (vrooyen@sun.ac.za, 021 808 2993 of Morris(msam@sun.ac.za, 021 808 2443).

Lees meer.....