Taalsentrum bied nuwe drie-dag werkswinkel oor brosjures aan
Die Taalsentrum het ‘n splinternuwe drie-dag werkswinkel oor die samestelling van brosjures ontwikkel. Hierdie ontwikkeling volg na aanleiding van ‘n behoefte wat werkswinkeldeelnemers uitgespreek het om meer prakties met hulle eie brosjures te werk. Die nuwe werkswinkel sal deelnemers die geleentheid bied om met die insae en advies van verskeie kundiges met hulle eie brosjures [...]
