Kampusgesondheid op hoogte van varkgriep
Met die toename in gevalle van varkgriep in Suid-Afrika, en die terugkeer van studente en personeel vir die begin van die tweede semester het die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch die versekering gegee dat Kampusgesondheidsdiens (KGD) op die hoogte bly van verwikkelinge. Die nodige reëlings is reeds getref in ooreenstemming met die protokol wat deur [...]
