Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels July 17th, 2009

Zapiro deel van debat oor persvryheid by Universiteit Stellenbosch

Kaapstad se soms omstrede en bekroonde spotprentkunstenaar, Zapiro (Jonathan Shapiro), sal saam met medespotprentkunstenaars Brandan Reynolds, Jeremy Nell en Stacey Stent deelneem aan die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutgestigte Centre for Comic, Illustrative and Book Arts (CCIBA) se eerste openbare debat, wat op 23 Julie by die Universiteit gehou sal word.Die debat met die titel [...]

Lees meer.....

Buitelandse Deposito's: Adreswysiging

Graag bring ons dit onder u aandag dat die fisiese adres van die FNB-tak wat die US se buitelandse deposito’s hanteer, verander het. Die volledige besonderhede, met die nuwe adres word hieronder aangedui: Bank: Eerste Nasionale Bank Kaapstad Fisiese Adres: 5de Vloer Media City No 1 Heerengracht Rua Vasco Da Gama Ingang Foreshore Kaapstad Rekeningnaam: [...]

Lees meer.....

Buitelandse Deposito’s: Adreswysiging

Graag bring ons dit onder u aandag dat die fisiese adres van die FNB-tak wat die US se buitelandse deposito’s hanteer, verander het. Die volledige besonderhede, met die nuwe adres word hieronder aangedui: Bank: Eerste Nasionale Bank Kaapstad Fisiese Adres: 5de Vloer Media City No 1 Heerengracht Rua Vasco Da Gama Ingang Foreshore Kaapstad Rekeningnaam: [...]

Lees meer.....

Seminaar: Volk and Flock: ethnic identity formation among Cape Afrikaners in the late 19th century.

Seminaar by die US Departement Geskiedenis Spreker: Mottie Tamarkin (Tel Aviv Universiteit) Titel: Volk and Flock: ethnic identity formation among Cape Afrikaners in the late 19th century.Datum: Maandag 20 Julie 2009   Tyd: 13:00 – 14:00 Plek: Wilcocksgebou Kamer 316 Almal welkom Navrae:  Sandra Swart sss@sun.ac.za

Lees meer.....

Wetenskaplike Skryfvaardighede Werkswinkel

Die US Skryflaboratorium bied vanaf 17 – 20 Augustus 2009 ʼn werkswinkel in Wetenskaplike Skryfvaardighede aan. Hierdie 12-uur werkswinkel word gehou oor vier middae (vanaf 13:30 – 16:30) en is gemik op Magister- en Doktorale studente in verskillende vakrigtings. Die doel van die werkswinkel is om studente in staat te stel om hul eie tesisse of [...]

Lees meer.....

Prof Matt Bentley (Newcastle Universiteit) lewer seminaar by Plant & Dierkunde

Spreker: Prof Matt Bentley (Newcastle Universiteit) Datum: 29 Julie 2009 Plek: Broom Lesingsaal 2020, Fakulteit Natuurwetenskappe Tyd: 13:00 Titel: Sexual Satellites, Moonlight and the Nuptial Dances of Worms: The Influence of the Moon on the Reproduction of Marine Animals Abstract: The Influence of the Moon on the Reproduction of Marine Animals As we celebrate the [...]

Lees meer.....