Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Gratis Etensuurkonsert in die Endler!


Begin jou naweek met ‘n gratis etensuurkonsert saam met FESTA, ‘n ensemble van vyf vroue wat jou sal vermaak met die klanke van die klavier, fluit, viool, kontrabas en perkussie, op Vrydag 24 Julie 2009 in die Endlersaal in die Universiteit Stellenbosch se Konservatorium.festa

Die gratis konsert begin om 13:00 en tydens dié konsert word daar ‘live’ opnames gedoen vir die groep se volgende CD!  

Vir meer info oor die groep gaan na http://www.facebook.com/group.php?gid=24081181655&ref=ts  en sien die groep in aksie in kort video snitte.


Een kommentaar to “Gratis Etensuurkonsert in die Endler!”

  1. Klink pragtig!

Plaas u kommentaar

*