Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Artikels July 28th, 2009

Seminaar: Black Loyalism in the Post-War Years: The Royal Tour of South Africa, 1947

Geskiedenis Departement Spreker: Hilary Sapire (Birkbeck College, University of London) Onderwerp: Black Loyalism in the Post-War Years: The Royal Tour of South Africa, 1947 Plek: Wilcocksgebou kamer 316 Datum: Woensdag 29 Julie 2009 Tyd: 13:00-14:00 ALMAL WELKOM Kontakpersoon: Dr Sandra Swart, e-pos: sss@sun.ac.za

Lees meer.....

Kollokwium: Investigation into a beam-column connection in precast concrete

Aanbieder: Mnr Jin Zang (MScIng kandidaat) Titel: Investigation into a beam-column connection in precast concrete Datum: 30 Julie 2009 Tyd: 12:00 – 13:00 Plek: S202, Ouditorium, Tweede vloer, Siviele Ingenieurswese gebou(Aanbieding sal in Engels wees)

Lees meer.....

Forum: Glycolytic flux in red blood cells infected with malaria parasites

Departement Biochemie Spreker: Edwi Albering Titel: Glycolytic flux in red blood cells infected with malaria parasites. Datum: 30 Julie 2009 Tyd: 13:00 Plek: Biochemie Seminaarkamer A111 Navrae: Prof Ann Louw Tel: 021 808 5873 E-pos: al@sun.ac.za

Lees meer.....

SA dierkundiges vereer prof Chown

Prof Steven Chown, direkteur van die DWT-NNS Sentrum van Uitnemendheid vir Indringerbiologie en professor in Dierkunde by die Universiteit Stellenbosch (US), is die 2009-ontvanger van die Goue Medalje van die Dierkundige Vereniging van Suider-Afrika (DVSA).Volgens die DVSA tel prof Chown onder die ‘dierkundige elite’, en het hy aanmerklike bydraes tot alle sfere van dierkundige ondernemings [...]

Lees meer.....

US Biblioteek fasiliteer gratis wetenskaplike publikasie

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het onlangs ‘n belangrike stap in die ondersteuning van inisiatiewe ten opsigte van gratis wetenskaplike publikasie (Open Access) geneem deur middel van ‘n institusionele lidmaatskap van BioMed Central (BMC). Laasgenoemde is ‘n intydse uitgewer wat spesialiseer in biologiese en mediese navorsing en navorsers die geleentheid bied om kosteloos te publiseer. Hulle [...]

Lees meer.....

Nuwe riglyne vir Kortkursusse: Druk van Sertifikate

Soos deur die Akademiese Beplanningskomitee, Afdeling Kommunikasie en Skakeling en die Afdeling Kortkursusse ooreengekom, word kortkursusse deur die Universiteit gesertifiseer deur middel van sertifikate van bevoegdheid en sertifikate van bywoning. ‘n Definitiewe onderskeid tussen die Universiteit se amptelike graad- en diplomasertifikate en die kortkursussertifikate moet getref word deur gebruik te maak van verskillende sertifikaatontwerpe en [...]

Lees meer.....

Persone gesoek vir deelname aan obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) studie

Wil jy ‘n prentjie van jou brein hê? Ons benodig die deelname van nabye familielede van persone met obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) vir ʼn studie by die MNR Eenheid vir Angs- en Stressteurings, Universiteit van Stellenbosch (US). Die volgende vrywilligers word benodig: • Regshandige, gesonde, nabye familielede van persone met OKS Deelname behels ‘n sigtingsonderhoud en [...]

Lees meer.....

Sport- en welweeskursusse vir almal!

Kyk gerus na SUSPI (Stellenbosch Universiteit Sportprestasie-Instituut) se opwindende reeks kortkursusse en werkswinkels! Cardio Ball werkswinkel: 1 Aug 9:00 – 13:00; R400 (studente) R450 (publiek) Sportvoeding: Na die reuse sukses van ons eerste sportvoeding werkwinkel, nooi ons jou graag uit na ‘n reeks werkswinkels DATUMS EN ONDERWERPE: 1 Aug: Gewigbeheer (Gewigsverlies, gewigstoename en gewigskategoriesporte) 15 [...]

Lees meer.....