Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

ArtikelsAugust, 2009

Seminaar: The Unsettled Settlement: Conservation, Tourism and Land Rights at Dwesa-Cwebe Eight Years after Land Restitution

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Derick Fay (Departement Antropologie, Kalifornië Universiteit, Riverside) Titel: The Unsettled Settlement: Conservation, Tourism and Land Rights at Dwesa-Cwebe Eight Years after Land Restitution Datum: Donderdag 3 September 2009 Plek: Lettere en Wysbegeerte, Vierde vloer, lokaal 403 Tyd: 13:00 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, cfortuin@sun.ac.za of 021  808 2417

Lees meer.....

Seminaar: Globalization, International Competitiveness and Growth

Spreker: Prof Dominick Salvatore (Fordham University, New York) Onderwerp: Globalization, International Competitiveness and Growth Datum: Donderdag 3 September 2009 Tyd: 12:00 – 13:00 Plek: CGW Schumanngebou, Sadie Lesingslokaal (207B)

Lees meer.....

Seminaar: Globalization, International Competitiveness and Growth

Departement EkonomieSpreker: Prof Dominick Salvatore (Fordham University, New York) Onderwerp: Globalization, International Competitiveness and Growth Datum: Donderdag 3 September 2009 Tyd: 12:00 – 13:00 Plek: CGW Schumanngebou, Sadie Lesingslokaal (207B)

Lees meer.....

Commonwealth Beurse vir studie in Brittanje 2010

Daar word tans aansoeke ingewag vir die Commonwealth Beurse vir studie in Brittanje in 2010. Aansoeke moet gedoen word deur die Electronic Application System op die CSCUK se webtuiste en harde kopieë moet by Mnr Robert Kotze, Direkteur: Internasionale Kantoor  teen 23 Oktober 2009 ingehandig word. Die Universiteit Stellenbosch sal ‘n totaal van maksimum 8 […]

Lees meer.....

Seminaar: Coming Home, Coming Out: Achmat Dangor's Cavafian Conversations

Departement Engels Spreker: Roger Field (UWK) Titel: Coming Home, Coming Out: Achmat Dangor’s Cavafian Conversations Datum: Donderdag 3 September 2009 Tyd: 12:00-13:00 Plek: “Groen” Molteno Kamer (579), Departement Engels, 5de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe Gebou Vir verdere inligting kontak megsam@sun.ac.za Almal welkom

Lees meer.....

Seminaar: Coming Home, Coming Out: Achmat Dangor’s Cavafian Conversations

Departement Engels Spreker: Roger Field (UWK) Titel: Coming Home, Coming Out: Achmat Dangor’s Cavafian Conversations Datum: Donderdag 3 September 2009 Tyd: 12:00-13:00 Plek: “Groen” Molteno Kamer (579), Departement Engels, 5de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe Gebou Vir verdere inligting kontak megsam@sun.ac.za Almal welkom

Lees meer.....

Boekverkoping – JS Gericke Biblioteek

Dit is weer tyd vir die jaarlikse algemene boekverkoping van die Biblioteek- en Inligtingsdiens. Boeke uit ‘n wye verskeidenheid vakgebiede word te koop aangebied vanaf R5-00 (slegs kontant). Datum: Vanaf Woensdag, 9 September 2009 Plek: JS Gericke Biblioteek, onderste vloer Kontak asb. vir Niel Hendriksz, 021 808 4401 of nh@sun.ac.za, vir enige verdere inligting of […]

Lees meer.....

Sportmassering: verdien 'n ekstra inkomste!

Die Stellenbosch Universiteit se Sportprestasie Instituut (SUSPI) bied ‘n Sportmasseringkursus in September aan. Kom leer hoe om te masseer as deel van ‘n oefenprogram, dalk wil jy jou kind in sy/haar sportloopbaan ondersteun of jy kan selfs deel word van ons spanne wat tydens byeenkomste soos die Cape Epic of Double Century noodsaaklike massering verskaf […]

Lees meer.....