Departement Afrikaans en Nederlands Spreker: Prof Yves T’Sjoen (Vakgroep Nederlandse Literatuur, Universiteit Gent) Titel: Cross over en tekstanalyse. Onderzoek in de modern-letterkundige neerlandistiek van de Universiteit Gent Datum: Woensdag 12 Augustus 2009 Tyd: 13:00-14:00 Plek: Lettere-gebou, Kamer 657
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Vier laerskoolkore uit die Stellenbosch-omgewing sal ‘n verhoog deel met die Stellenbosch Universiteitskoor in die Endlersaal op Woensdag 12 Augustus om 19:00. Die vier laerskoolkore wat deelneem aan die Koorfees is: Laerskool Cloetesville Seniorkoor Laerskool Eikestad Seniorkoor Laerskool Stellenbosch Seniorkoor Weber Gedenk Seniorkoor Dit is vanjaar die tweede keer waar die skoolkore van Stellenbosch en die Universiteitskoor [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Teikengroep: Studieleiers van nagraadse studente en eksaminatore verantwoordelik vir die evaluering vn tesisse en proefskrifte/verhandelinge Fasiliteerder: Prof Chris Kapp Plek: Stellenbosch Lodge Datum: 7 tot 9 September 2009 Registrasies: Kontak Liesl Cronje vir inligting oor registrasies en die registrasiefooi by LCCRON@sun.ac.za Agtergrond: Die opleiding en voorbereiding van toekomstige geslagte akademici en navorsers is van kardinale [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Stellenbosch Universiteitskoor o.l.v. André van der Merwe beplan om in Julie 2010 deel te neem aan die Wêreld Koorspele in China – die grootste internasionale koorkompetisie ooit! Om ‘n afspraak te maak vir ‘n oudisie, SMS: USK, jou naam en van, stemgroep, huidige kursus aan André van der Merwe selnr 082 774 0995 so spoedig [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Studente |
Handig gebruiksitems vir HP-drukkers, soos drukkassette, by RGAs in sodat dit herwin kan word. Lees meer op die Volhoubare IT blog: http://blogs.sun.ac.za/sustainableIT/2009/08/where-to-recycle-hp-consumables-empty-cartridges-and-replaced-maintenance-kits/
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die US Taalsentrum bied op 17 September 2009 ‘n werkswinkel oor E-pos en korrespondensie in jou amptelike hoedanigheid aan. Effektiewe korrespondensie (e-pos ingesluit) stel jou nie net in ʼn positiewe lig nie, dit skep ook ʼn professionele beeld van die maatskappy wat jy verteenwoordig. Oneffektiewe korrespondensie benadeel weer nie net produktiwiteit in die werksomgewing nie, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Universiteit Stellenbosch bied ‘n verskeidenheid uitgediende meubels en toerusting te koop aan per Tenderveiling.Belangstellendes kan die items wat te koop aangebied word by die US Aankope & Voorsieningsdienste-stoor in Hammandshandweg, Stellenbosch, besigtig vanaf Dinsdag 11 Augustus 2009 tot Vrydag 28 Augustus 2009 gedurende die ure 10:00 – 15:00. Tenders moet in verseëlde koeverte, wat beskikbaar [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die mondelinge eksamen van PhD kandidaat WD Erasmus met die titel Development of Military Leadership: An Analysis vind plaas op 31 Augustus 2009 om 10:00 in lokaal 715, CGW Schumanngebou. Alle belangstellendes welkom.
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 7, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |