MY MeDIA, SUN MeDIA se nuwe boekwinkel op kampus, maak sy deure op Vrydag,14 Augustus 2009 oop.
- Die eerste 3 persone wat ‘n SUN MeDIA-publikasie koop, kry dit GRATIS !
- Die eerste 3 studente wat ‘n tweedehandse handboek koop, kry dit GRATIS !
- 20% AFSLAG op alle SUN MeDIA-publikasies reg deur die dag !
Enigeen is [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Instituut vir Wynbiotegnologie:
Aansoeke vir nagraadse studie in Wingerd- en Wynbiotegnologie:
Stel jy belang om jou nagraadse studie in ‘n internasionaal-erkende, dinamiese en markgerigte navorsingsgroep te voltooi? Indien jy Biochemie, Plant- en Dierkunde, Chemie, Genetika, Mikrobiologie, Plantpatalogie, Voedselwetenskap, Wingerd- of Wynkunde as hoofvakke het, het jy alreeds ‘n kans om hierdie droom te verwesenlik.
Ons nooi u vriendelik [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: AgriWetenskappe, Akademies |
Departement Ekonomie
Spreker: Liezl Nieuwoudt (Universiteit Stellenbosch)
Onderwerp: The at risk Economics 1st year genus – spotting, informing, curing
Datum: Maandag 17 Augustus 2009
Tyd: 12:00 – 13:00
Lokaal: CGW Schumanngebou, lokaal 207B
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Departement Statistiek en Aktuariele Wetenskap
Spreker: Yuri Goegebeur (Departement van Wiskunde en Rekenaarwetenskap, Universiteit van Suid-Denemarke)
Onderwerp: Kernel estimators for the second order parameter in extreme value statistics.
Datum: Vrydag, 14 Augustus 2009
Tyd: 13:00 tot 14:00
Plek: Statistiekgebou (h/v Victoria- en Bosmanstraat, Stellenbosch), lokaal 2021
Navrae: Danie Uys, Tel: 021 808 3879, e-pos: dwu@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Spreker: Simona Sawhney (Minnesota Universiteit, VSA)
Titel: Postcolonial Sanskrit
Datum: Donderdag 13 Augustus 2009
Tyd: 12:00-13:00
Plek: “Groen” Molteno Kamer (579), Departement Engels, 5de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe Gebou
Vir verdere inligting kontak megsam@sun.ac.za
Almal welkom!
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Departement Biochemie
Gasspreker: Prof Joaquin Ariño (Universitat Autonoma Barcelona)
Titel: Signaling pathways involved in adaptation of yeast to alkaline pH stress
Datum: Donderdag 13 Augustus 2009
Tyd: 13:00
Plek: Biochemie Seminaarkamer A111
JC Smutsgebou, Stellenbosch
Navrae: Prof Ann Louw
Tel: 021 808 5873
E-pos: al@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |
Hoekom is vrugte rooi? Hoe gaan die US betrokke raak by die Sokker Wêreldbeker? Hoeveel kampioenbome is daar op Stellenbosch en wat is dit? Hoe gaan Suid-Afrika lyk in 2020? Hoe kan patente vir jou werk? Hoe ver is die nuwe Bybelvertaling en waarom word dit aangepak? Hoe lyk Afrikaans aan die US? Vir almal [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 11, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Kuns en Kultuur, Studente |