Die US navorsingsgemeenskap en enige ander belangstellendes word hiermee vriendelik uitgenooi na die tweede Stellenbosch Forum vergadering van die jaar. Die tema van die Stellenbosch Forum in 2009 is die US se Oorhoofse Strategiese Plan (OSP), die nuwe posisionering van die universiteit, die ontwikkelingstemas van die OSP, en geselekteerde OSP projekte. By hierdie geleentheid sal [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Persverklarings, Studente |

Gepubliseer op: August 13, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Persverklarings, Studente |
Universiteit Stellenbosch (US) laserfisikus dr Christine Steenkamp is vereer met die gesogte Silwer Medalje van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Fisika (SAIF), wat erkenning gee aan die prestasies van navorsers jonger as 35 jaar. Die toekenning gee erkenning aan haar uitmuntende bydrae tot eksperimentele laser-spektroskopie in Suid-Afrika in ‘n toepassingsveld wat sy grootliks self ontwikkel het. [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |viljoenm | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings |
Vier jaar oue UPS batterye word te koop teen R130-00 stuk aangebied. ‘n Maksimum van slegs 2 batterye per persoon is beskikbaar (“Voetstoots”, geen waarborg en gelde kan nie terug geëis word nie.) Spesifikasies: 12V, 102AH, beskikbaar tot Vrydag, 21 Augustus 2009. Kontak Matthew Christians by tel 021 808 4297 of via e-pos by mmc@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Personeel |
Kan jy jou enige dinamiese omgewing of instansie indink wat nie PowerPoint gebruik nie? Word jy ook gereeld met beide goeie en slegte PowerPoint-aanbiedings gekonfronteer? Die vraag is egter: kan jy self ‘n suksesvolle aanbieding saamstel? Die Taalsentrum bied op 1 Oktober 2009 ‘n werkswinkel aan wat op die riglyne vir ‘n effektiewe PowerPoint-aanbieding sal [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Personeel |

Imizwa Yami, ‘n rondreisende solo uitstalling, van Mbongeni Buthelezi, word in September en Oktober by die Sasol Kunsmuseum in Ryneveldstraat aangebied. Die Seippel Galery, in samewerking met Art Source South Africa, bied Buthelezi se eerste nasionale solo uitstalling aan. Prof Julian Smith, Vise Rektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel van die Universiteit, open die uitstalling op Woensdag [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Kuns en Kultuur, Personeel, Studente |
Visuele kunstenaars word genooi om werke in enige media na die US Kunsgalery te bring vir die sesde jaarlikse 30×30 uitstalling! Elke kunstenaar mag drie werke bring, waarvan ten minste een werk uitgestal sal word. Vanjaar sal die reël van grootte van presies 30cm x 30cm streng toegepas word! Die verkoping vind van Donderdag 15 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 13, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |