Nagraadse studente van die Departement Fisika het weer eens hul stempel afgedruk by die jaarlikse kongres van die Suid-Afrikaanse Instituut van Fisika (SAIF) deur talle studentepryse op te raap. In die afdeling vir studente in teoretiese fisika het toekennings gegaan aan Jaco van Zyl (beste plakkaat deur ‘n MSc student) en Jacobus Diener (beste praatjie [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Natuurwetenskappe, Persverklarings, Studente |
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Uncategorized |
Die jongste uitgawe van BIBNUUS, nuusbrief van Biblioteek- en Inligtingsdiens, is nou beskikbaar en propvol nuus en gebeure! Lees dit by http://www.lib.sun.ac.za/Library/BIBNUUS/BIBNUUS_2009/bibnuus_julie_2009.pdf Navrae en kommentaar kan gerig word aan die redakteur, Mimi Seyffert, by mseyf@sun.ac.za, tel 021 808 4887.
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kennisgewings, Personeel |
Die Departement Politieke Wetenskap bied ‘n seminaar aan met me Romy Chevallier, Senior Navorser: Europese Unie-Afrika en Klimaatsveranderinge Programme, SA Instituut vir Internasionale Betrekkinge, as spreker. Onderwerp: “The Politics of Climate Change: The Case of South Africa” Datum: Vrydag 21 Augustus 2009 Tyd: 11:00 – 12:30 Plek: Kamer 648, Lettere-gebou Kontak me Derica Lambrechts by [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings, Personeel |
Die bekende skrywer Antje Krog is die spreker by die twaalfde DJ Opperman-gedenklesing. Datum: Woensdag, 26 Augustus 2009 Plek: Jannaschsaal, Konservatorium Tyd: 19:00 vir 19:30 Titel: Die verkleurmannetjie(s) op Shaka: ‘n vergelyking tussen die manifestasie van Shaka in die Afrikaanse gedig van DJ Opperman en die Sesotho roman van Thomas Mfolo. Kontak Liana Roos by [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings, Personeel, Studente |
Die Rektor se middeljaargesprekke met personeel wat hierdie week sou plaasvind, word vanweë prof Russel Botman se ongesteldheid tot ‘n latere datum uitgestel. Prof Botman sou vandeesweek met personeel op die Stellenbosch-, Bellvillepark- en Tygerbergkampus gesprek gevoer het. Sodra die nuwe datums bekend is, sal dit in ‘n prioriteitsbulletin gekommunikeer word.
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Die Departement Plant- en Dierkunde bied hierdie week ‘n seminaar aan met dr Heather Whitney van die Universiteit van Bristol, Engeland wat ‘n voordrag gaan lewer met die titel The petal epidermis and novel pollinator cues. Datum: 19 Aug Tyd: 13:00 Plek: Broom Voorlesingsaal, Kamer 2020, Natuurwetenskappe-gebou Agtergrond oor die lesing: Flowers have a vivid [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings, Natuurwetenskappe, Personeel |
Prof Leonard Susskind van Stanford Universiteit is tans ‘n Donald Gordon Genoot by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS). Op Donderdag 27 Augustus praat hy om 18:30 in die JS Gericke Biblioteek se Ouditorium oor The Cosmic Landscape: The Illusion of Intelligent Design. Prof Susskind som sy voordag as volg op: The universe seems [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 17, 2009 |viljoenm | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Korporatief & Alumni, Lesings, Personeel, Studente |