Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels August 19th, 2009

Seminaar: Is US-afgestudeerdes “Public Good Professionals?”

Personeel en studente word genooi om ‘n etensuurseminaar by te woon waarin ‘n bespreking sal plaasvind oor of, en indien wel, hoe, die Universiteit Stellenbosch (US) tot die ontwikkeling van openbarebelang-gevoelige beroepslui bydra – dit wil sê beroepslui wat sensitief is vir, en kan reageer, op die uitdagings van armoedeverligting, die millenniumontwikkelingsdoelwitte en burgerskap.
Dit vind [...]

Lees meer.....

Jeugkonsertfees by Stellenbosse Konservatorium

Op Vrydag 21 Augustus om 20:00 bied die Stellenbosse Konservatorium-konsertreeks ‘n konsert van uiteenlopende concertos en bewegings deur studente van die Universiteut se Departement Musiek in die Endlersaal aan. Die jong soliste verteenwoordig die room van Stellenbosch se musiekstudente wat vroeër vanjaar in ‘n uitgebreide oudisieproses buitengewone belofte getoon het.
Die soliste sluit in Odile Lesch [...]

Lees meer.....

Ramadan Mubarak

Die maand van Ramadan begin die naweek. Die Rektor en Bestuur wens alle Moslem studente en personeel ‘n vreedsame en geestelik verrykende vastyd toe.

Lees meer.....

Jool-vennote samel rekordbedrag vir MGD in

Die Maties Joolkomitee, in samewerking met Universiteitskoshuise, borge en die breër gemeenskap, het almal ‘n rol gespel in die insameling van ‘n rekordbedrag van R1.4 miljoen vir 2008/2009. Dit is die grootste bedrag in die geskiedenis van Jool. Die eerste Jool is in 1954 gehou. Die 2008/2009 Joolpoging se tema was “50% original”.

Baie dankie Joolkomitee! [...]

Lees meer.....

Rekenaars te koop

Twee rekenaars (2001 en 2003) is te koop. Stuur aanbod aan Jeanette Thiart by e-posadres jthiart@sun.ac.za

Lees meer.....