Die Universiteit Stellenbosch se kamerkoor Schola Cantorum, lewer ‘n bydrae tot die 150-jarige herdenking van die Fakulteit Teologie, met ‘n uitvoering in die Endlersaal op 3 September om 20:00. Hierdie optrede vorm ook deel van die Konservatorium se Konsertreeks en is die derde van vier kooruitvoerings in dié reeks vanjaar.Daar word gesê dat geen instrument [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Die Universiteit Stellenbosch se kamerkoor Schola Cantorum, lewer ‘n bydrae tot die 150-jarige herdenking van die Fakulteit Teologie, met ‘n uitvoering in die Endlersaal op 3 September om 20:00. Hierdie optrede vorm ook deel van die Konservatorium se Konsertreeks en is die derde van vier kooruitvoerings in dié reeks vanjaar.Daar word gesê dat geen instrument [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Die Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (21 Augustus ) in ‘n ledemosie sy volste vertroue in die Rektor se Bestuurspan, en spesifiek prof Russel Botman as Rektor en Visekanselier, en prof Magda Fourie, Viserektor (Onderrig), uitgespreek vir die wyse waarop leiding gegee word oor taalaangeleenthede by die universiteit. In dieselfde mosie het [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Personeel, Persverklarings, Studente |
Die Rektorsgesprekke met personeel en studente wat in Augustus uitgestel moes word weens prof Russel Botman se ongesteldheid, sal nou in September 2009 plaasvind. Die tye vir die gesprekke is soos volg: 8 September: Tygerberg-kampus – Hoofvoorlesingsaal in Onderwysblok 9 September: Stellenbosch-kampus – HB Thom-teater in Victoriastraat 11 September: Bellvillepark-kampus – Lokaal 210 ‘n Gespreksgeleentheid [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | 1 Kommentaar »
Geplaas in: Personeel, Studente |
Die Universiteit Stellenbosch Konservatorium-konsertreeks bied die laaste kamermusiekkonsert van 2009 op 29 Augustus om 20:00 in die Endlersaal aan. Die befaamde plaaslike tjellis Peter Martens span kragte saam met sy klavierkollega by die Universiteit Stellenbosch, Bennie van Eeden, wat as begaafde begeleier welbekend is. Hulle sal immer gewilde sonates vir tjello en klavier van Beethoven [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Kuns en Kultuur |
Indien jy jou kennis wil verryk, skryf nou in vir die volgende kursusse: • The New Secretary 2009 – 26 Augustus / 12 Oktober 2009 • Training in Labour Relations Policies – 2 September 2009 • Orientation for New Staff Members – 11 September, and 20 November 2009 • Stress Management – 3 September / [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Me Ellen Tise, Senior Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch (US) word eersdaags ingehuldig as die nuwe President van IFLA (International Federation of Library Associations). Me Tise is die eerste Suid-Afrikaner wat hierdie rol sal vervul. Die geleentheid sal op 27 Augustus 2009 tydens die afsluitingsessie van IFLA se World Library and Information Congress in Milaan, [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni |
Prof Karen Esler van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie se Professorale Intreerede word op Dinsdag 8 September 2009 gehou. Titel: The Ecology of Academia Tyd: 17:30 Plek: Lokaal 1002, JS Maraisgebou, Victoriastraat Verversings word na die intreerede bedien. Dui asseblief spesiale dieetvereistes aan. RSVP voor 2 September 2009 by Carin Bruce, tel: 021 808 4792 [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 24, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Lesings |