Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.




« Vorige Artikels    

Artikels August 25th, 2009

Eerste Afrika PACS & RIS Edu-konferensie binnekort by Fakulteit Gesondheidswetenskappe aangebied

Die eerste Afrika PACS & RIS Edu-konferensie sal vanaf 22 tot 24 Oktober by die Universiteit Stellenbosch se Tygerbergkampus aangebied word.Die doel van hierdie edu-konferensie is vir persone om die ervaring en kennis te deel wat hulle tydens die implementering van PACS en RIS by verskeie instansies deur Afrika opgedoen het. Die hoop is dat [...]

Lees meer.....

Is u op soek na meer internasionale befondsingsgeleenthede?

Is u op soek na meer internasionale befondsingsgeleenthede? U het toegang tot ‘n dinamiese soek-hulpmiddel vir internasionale befondsingsgeleenthede – Research Africa Research Africa is ‘n webgebasseerde hulpbron wat beskikbaar is aan US navorsers. Met behulp van hierdie databasis het navorsers toegang tot ‘n groot aantal internasionale befondsingsgeleenthede waarvoor navorsers in Suid Afrika aansoek kan doen [...]

Lees meer.....

Middagete-seminaar oor Tegnologie in Onderrig (van die klaskamer tot navorsing)

Gebruik jy ‘n Tablet om te Twitter oor jou Teorie? Of dalk ‘n Wiki op die Web vir jou Wetenskap? Wil jy dalk uitvind wat hiervan maak jou onderrig effektief en of studente anders leer wanneer tegnologie in die klas gebruik word? Dan is hierdie seminaar die plek vir jou.Hiermee word alle belangstellende Universiteit Stellenbosch [...]

Lees meer.....

Nuwe kopiereg riglyne

Met ingang 1 Julie 2009 het die Universiteit Stellenbosch (US) heronderhandel met DALRO (Dramatiese, Artistieke en Literêre Regte Organisasie) ten opsigte van sekere beperkende klousules van die Dekkende Outeursreglisensie (DOL). Die oorspronklike ooreenkoms is in 2005 met DALRO gesluit en dit het die Universiteit in staat gestel om steeds in ooreenstemming met die reëls omskryf [...]

Lees meer.....

Seminaar: Children, Care and the Question of Kinship: A Few Late Zulu Problems

Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie Spreker: Lindsay Reynolds Titel: Children, Care and the Question of Kinship: A Few Late Zulu Problems Datum: Donderdag, 27 Augustus 2009 Tyd: 13:00 Plek: Lettere en Wysbegeerte, vierde vloer, lokaal 403 Kontakpersoon: Cyrildine Fortuin, 021 808 2417, cfortuin@sun.ac.za

Lees meer.....

Seminaar: From Husbandry to Organic Destruction: The Role of Nature in C. Louis Leipoldt's Valley Trilogy

Spreker: Riaan Oppelt (Departement Engels, US)Titel: From Husbandry to Organic Destruction: The Role of Nature in C. Louis Leipoldt’s Valley Trilogy Datum: Donderdag 27 Augustus 2009 Tyd: 12:00-13:00 Plek: “Groen” Molteno Kamer (579), Departement Engels, 5de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe Gebou Vir verdere inligting kontak megsam@sun.ac.za Almal welkom!

Lees meer.....

Seminaar: From Husbandry to Organic Destruction: The Role of Nature in C. Louis Leipoldt’s Valley Trilogy

Spreker: Riaan Oppelt (Departement Engels, US)Titel: From Husbandry to Organic Destruction: The Role of Nature in C. Louis Leipoldt’s Valley Trilogy Datum: Donderdag 27 Augustus 2009 Tyd: 12:00-13:00 Plek: “Groen” Molteno Kamer (579), Departement Engels, 5de Vloer, Lettere en Sosiale Wetenskappe Gebou Vir verdere inligting kontak megsam@sun.ac.za Almal welkom!

Lees meer.....

Jaarlikse konferensie vir nagraadse studente – Departement Engels

Die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch bied Vrydag 4 September hul jaarlikse konferensie vir nagraadse studente aan. Die konferensie bied ‘n geleentheid vir nagraadse studente van die universiteite van Stellenbosch, Wes-Kaap en Kaapstad om werk rondom hul huidige studieprojekte aan te bied. Tyd: 08:30 – 16:30 Plek: Departement Engels, 5de vloer, Lettere en Wysbegeerte [...]

Lees meer.....