Die Derde Duitsland Suid-Afrika Navorsinglesingreeks 2009 bied aan: Flood Resilience in Climate Change Scenarios – State-of-the-Art Approaches for Shoreline-Stabilisation Datum: Vrydag 28 Augustus 2009 Tyd: 15:30 vir 16:00 tot 18:00 Verversings sal na afloop van die lesing aangebied word Plek: Wallenberg Navorsingsentrum by STIAS in Maraisstraat, Stellenbosch Sprekers: Prof Erik Pasche Direkteur: Institute of River and Coastal Engineering, Hamburg Universiteit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies, Algemeen, Lesings |
Hoëvlak verteenwoordigers van die Afrika Unie Kommissie (oftewel die African Union Commission, AUC) gaan die Universiteit Stellenbosch (US) besoek om areas vir samewerking te ondersoek en om die US se inskakeling by hoër onderwys-inisiatiewe van die Afrika Unie se Departement Menslike Hulpbronne, Wetenskap en Tegnologie (HRST) te bespreek. Sy Eksellensie, prof Jean-Pierre Ezin, Kommissaris verantwoordelik [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Korporatief & Alumni, Persverklarings |
Effektiewe korrespondensie (e-pos ingesluit) stel nie net jouself in ʼn positiewe lig nie, dit skep ook ʼn professionele beeld van die maatskappy wat jy verteenwoordig. Oneffektiewe korrespondensie benadeel weer nie net produktiwiteit binne die werksomgewing nie, maar dit kan ook ʼn negatiewe beeld van jou maatskappy na buite projekteer. As jy betrokke is by die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |johans | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Effektiewe korrespondensie (e-pos ingesluit) stel nie net jouself in ʼn positiewe lig nie, dit skep ook ʼn professionele beeld van die maatskappy wat jy verteenwoordig. Oneffektiewe korrespondensie benadeel weer nie net produktiwiteit binne die werksomgewing nie, maar dit kan ook ʼn negatiewe beeld van jou maatskappy na buite projekteer. As jy betrokke is by die [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Akademies |
Me Ester Groenewald van die US Regshulpkliniek het die volgende oortollige inkkassette vir drukkers (printer cartridges) wat sy aan ‘n US departement/afdeling wil skenk. Indien jou afdeling/department drukkers het wat hierdie inkkassette kan gebruik, kontak haar per e-pos by ester@sun.ac.za Die inkkassette wat sy wil skenk is: 2 x FX3 Canon Cartridges 2 x Hp C3903A Dit [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies |
Personeel wat skenkings via die Stellenbosch Stigting inbetaal se aandag word daarop gevestig dat die verklarings wat hulle in die verlede per interne pos ontvang het, nou per e-pos aan hulle gestuur sal word. Hierdie verklarings is ‘n ouditeursvereiste en moet deur die persoon in beheer van die betrokke kostepunt of projekleier voltooi word. Daar [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Personeel |
Die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie benodig dringend ‘n tydelike administratiewe assistent om so spoedig moontlik diens te aanvaar. Verpligtinge sal ontvangs en sekere adminstratiewe take insluit. Kennis van die Universiteit se stelsels sal tot die kandidaat se voordeel strek. Vir meer besonderhede kontak Hendrine de Wet by 021 808 2479 of hjdw@sun.ac.za
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Advertensies |
‘n Gedenkbyeenkoms vir prof Anthonie (Ton) van Laar, wat op die ouderdom van 86 jaar op 14 Augustus oorlede is, sal op 4 September om 15:00, in Die Ou Biblioteek, Kamer 1010 van die Paul Sauer-gebou (Departement Bos-en Houtkunde) in Bosmanstraat, Stellenbosch plaasvind. Prof Van Laar, gewese Dekaan van die destydse Fakulteit van Bosbou sal onthou word vir [...]
Lees meer.....
Gepubliseer op: August 26, 2009 |liezls | Lewer Kommentaar »
Geplaas in: Algemeen, Personeel |