Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels August 28th, 2009

US speel gasheer vir ACU ykingswerkswinkel

Die Universiteit Stellenbosch (US) speel hierdie week gasheer speel vir die 2009 Association of Commonwealth Universities (ACU) International Benchmarking Workshop. Dit is die eerste keer dat die Universiteit dié internasionale werkswinkel huisves. Die US het aan vorige werkswinkels deelgeneem wat gehou is in onder meer Jamaika, Australië en nader tuis, in Bloemfontein. Die werkswinkels roteer elke [...]

Lees meer.....

US gaan vooraanstaande teoloë met eregrade vereer

Vyf vooraanstaande teoloë, waaronder ‘n baanbreker op die gebied van vroueteologie in Afrika en ‘n gerekende navorser wat die eerste teoloog in Suid-Afrika was om ‘n A-navorsingsakkreditasie van die Nasionale Navorsingstigting te ontvang, gaan Woensdag (2 September) tydens ‘n spesiale gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) met eredoktorsgrade vereer word.
Die gradeplegtigheid word beskou as die [...]

Lees meer.....