Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Boekverkoping – JS Gericke Biblioteek


Dit is weer tyd vir die jaarlikse algemene boekverkoping van die Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Boeke uit ‘n wye verskeidenheid vakgebiede word te koop aangebied vanaf R5-00 (slegs kontant).

Datum: Vanaf Woensdag, 9 September 2009
Plek: JS Gericke Biblioteek, onderste vloer

Kontak asb. vir Niel Hendriksz, 021 808 4401 of nh@sun.ac.za, vir enige verdere inligting of navrae.


Plaas u kommentaar

*