Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




Professorale Intreerede: Prof Harald Pasch


Prof Harald Pasch van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap lewer op Woensdag 14 Oktober 2009 sy professorale intreerede met die titel Analytical polymer science interfacing materials science and analytical chemistry.

Plek: Jannaschsaal, Konservatorium

Tyd: 17:30

Verversings word na die intreerede bedien. Dui asb spesiale dieetvereistes aan.

RSVP voor 8 Oktober 2009 by Suzette Els by 021 808 3072 of stuur e-pos na se@sun.ac.za


Plaas u kommentaar

*