Deel in ons sosiale netwerke by:            
      
.





Artikels November 30th, 2009

Dr Johann Rupert aangewys as US Kanselier

Dr Johann Rupert, sakereus en entrepreneur by uitnemendheid, is Maandag deur ’n kieskollege van die Universiteit Stellenbosch (US) as die veertiende Kanselier van die US aangewys. Hy volg dr Frederik van Zyl Slabbert op wat vroeër vanjaar dié amp neergelê het. Prof Russel Botman, Rektor en Visekanselier, het die aanstelling van dr Rupert verwelkom en [...]

Lees meer.....

Menslike Hulpbronne Jaareindfunksie – kantoor vanaf 10:00 gesluit op 4 Desember

Die Afdeling Menslike Hulpbronne se Jaareindfunksie vind Vrydag, 4 Desember 2009 plaas.  Die kantore sal vanaf 10:00 gesluit wees.  Die Kliëntedienssentrum sal beskikbaar wees vir dringende navrae en die afhaal van lone tjeks. Tel. (021) 808-4829

Lees meer.....

SUN MeDIA gesluit vir jaareindfunksie

Die personeel van SUN MeDIA sal op Maandag, 7 Desember 2009, hul jaareindfunksie bywoon en kantore sal  dus om 14:00 sluit. Bestellings vir 7 Desember moet dus asseblief vóór 14:00 by die SUN MeDIA-kantore afgehaal word. Vir enige navrae, skakel 021 808 2401 of e-pos africansunmedia@sun.ac.za.

Lees meer.....