Deel in ons sosiale netwerke by:            
      




SUN MeDIA gesluit vir jaareindfunksie


Die personeel van SUN MeDIA sal op Maandag, 7 Desember 2009, hul jaareindfunksie bywoon en kantore sal  dus om 14:00 sluit.

Bestellings vir 7 Desember moet dus asseblief vóór 14:00 by die SUN MeDIA-kantore afgehaal word.

Vir enige navrae, skakel 021 808 2401 of e-pos africansunmedia@sun.ac.za.


Plaas u kommentaar

*